[Intro] Goeie môre klas "Môre mevrou" Ek hoop julle het julle mondelinge geoefen "Ja" Die onderwerp is My Vakansie Eerste op die klaslys, Dawid! "Yo yo yo" [Koor] Mevrou, Mevrou Luister vir my nou (HEY!) Dit is my mondeling ek sê vir jou Van my vakansie (HEY!) by die see Ek sê hierdie mondeling elke year [Vers 1] Vir my vakansie het ek by die see gegaan My familie en ek, ons gaan by Langebaan (HEY!) Dit was baiе, baie baie lekkеr lekker Baie lekker, lekker soos 'n krekker krekker BOOM baby, BOOM baby, ek het geswem (HEY!) BOOM baby, BOOM BOOM, het jy geken? My hond het geblaf (Dog adlibs) My hond het geblaf! (More dog adlibs) [Koor] Mevrou, Mevrou Luister vir my nou (HEY!) Dit is my mondeling ek sê vir jou Van my vakansie (HEY!) by die see Ek sê hierdie mondeling elke year Ek sê Mevrou, Mevrou Luister vir my nou (HEY!) Dit is my mondeling ek sê vir jou Van my vakansie (HEY!) by die see Ek sê hierdie mondeling elke year Ek sê Mevrou [Bridge 1] Ag nee Dawid dit kan tog nie al wees nie! Jy sal meer moet vertel "Ok, ok Mevrou" (HEY!) [Vers 2] Ek rook 'n groot zol Ek het 'n lekker jol Ek het te veel gedop Ek is mal in my kop BOOM, het ek 'n babbelas BOOM, hierdie mondeling's 'n lus BOOM BOOM, wat maak jy van die klas? Mevrou, is jy jas? [Bridge 2] Sies Dawid! Jy is mos nou vieslik. Dis uiters stokkend Gaan sit! 50% [Koor] Mevrou, Mevrou Luister vir my nou (HEY!) Dit is my mondeling ek sê vir jou Van my vakansie (HEY!) by die see Ek sê hierdie mondeling elke year Ek sê Mevrou, Mevrou Luister vir my nou (HEY!) Dit is my mondeling ek sê vir jou Van my vakansie (HEY!) by die see Ek sê hierdie mondeling elke year [Outro] Ek sê Mevrou (Dog adlibs) My hond blaf (More dog adlibs) My hond blaf (Even more dog adlibs) Dankie dat jy luister vir my mondeling Mevrou
Read the complete lyrics to "Mevrou" by The Kiffness from the album "Mevrou" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under South Africa, Pop, Afrikaans.
"Mevrou" is performed by The Kiffness. from the album "Mevrou" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL.
Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data.
If you enjoy "Mevrou", explore more songs by The Kiffness using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.
"Mevrou" is credited to The Kiffness. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.
"Mevrou" appears on "Mevrou" in 2020.
Visit the The Kiffness artist page at /artist/the-kiffness for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.