Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Daar is Nie Meer Jy Nie Lyrics by Wanie

2024

Daar is nie meer jy nie
Ek kan nie help om te huil nie
As ek jou net kan sien vir die laaste mal
Sal ek jou vas hou en nooit laat gaan
Van daar is nie meer jy nie
Ek kan nie help om te huil nie
As ek jou net kan sien vir die laaste mal
Sal ek jou vas hou en nooit laat gaan
Ek wens ek kon jou sien net vir n laaste keer
Wens ek het geweet dit was die laaste keer
Laaste toe ek jou gesien hеt
So ek jou was gehou het
En nooit laat gaan
Ma diе is die aarde die
En ons almal het n tyd wat ons almal moet gaan
Ons almal het ons tyd wat ons hemel toe moet gaan
Is hartseer dit was jou tyd so spaar n plek vir my
En as ek eendag hemel toe moet gaan ek hoop jy wag vir my
Van ek het so baie vra wat ek wil vra
Ek hoop jy stel my voor aan jou ma
Ek onthou ons het baie gepraat oor haar en hoe jy haar mis
En jy kon nie help om te huil nie
En ek voel nou soos hai
Van daar is nie meer jy nie
Ek kan nie help om te huil nie
As ek jou net kan sien vir die laaste mal
Sal ek jou vas hou en nooit laat gaan
Van daar is nie meer jy nie
Ek kan nie help om te huil nie
As ek jou net kan sien vir die laaste mal
Sal ek jou vas hou en nooit laat gaan
As ek jou net kon sien vir die laaste keer
Ek onthou not toe ek jou gesien het die laaste keer
Dit voel soos gesteer
Maar die memories is besig om te fade
En elke keer as ek kyk ma onse picture is ek besig om te huil
Ek kan nie help nie
Ek het al getry die gevoel weg drink maar dit help nie
Codeine maak my numb en voel nie myself nie
Ek voel net unhappy
Ek kan voel iets is missing
En dal val ek my by dat dit is jy
Dan begin ek weer te huil
Van daar is nie meer jy nie
Ek kan nie help om te huil nie
As ek jou net kan sien vir die laaste mal
Sal ek jou vas hou en nooit laat gaan
Van daar is nie meer jy nie
Ek kan nie help om te huil nie
As ek jou net kan sien vir die laaste mal
Sal ek jou vas hou en nooit laat gaan
Credits

About “Daar is Nie Meer Jy Nie” by Wanie

Read the complete lyrics to "Daar is Nie Meer Jy Nie" by Wanie in 2024. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Daar is Nie Meer Jy Nie" is performed by Wanie. in 2024 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Daar is Nie Meer Jy Nie", explore more songs by Wanie using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Wanie · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Daar is Nie Meer Jy Nie" is credited to Wanie. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Daar is Nie Meer Jy Nie" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Wanie artist page at /artist/wanie for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.