Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Multimediamongool (Afrikaans) Lyrics by Zombie Butterfly

Om Zeep

2022

Jy loop maar soos 'n zombie onoplettend deur die straat
Jou slimfoon’s maar een spieël, so hoekom lyk jy desperaat?
Praat met die mense, leer 'n mens mos nie op skool
Ons het dit so geleer van die multimedia mongool
Maar van Facebook, Twitter, Instagram daar ken julle alles van
Vra my hoeveel maak twee en drie dan sê ek vir jou: ek weet dit nie
Ons het vergeet waar dit om draai, gesels met my pelle om die braai
Geniet van die lewe, moenie kla sonder rede en bowendien wees tevrede!
Bestel alles online en dan breng hul goed na my
Ek haat om staan te wag by die toonbank in die ry
Wie se fout is dit? Selfs my ouers wys vir my:
Miskien is dit die skuld van die multimedia-maatskappy?
Maar van Facebook, Twitter, Instagram daar ken julle alles van
Vra my hoeveel maak twee en drie dan sê ek vir jou: ek weet dit nie
Ons het vergeet waar dit om draai, gesels met my pelle om die braai
Geniet van die lewe, moenie kla sonder rede en bowendien wees tevrede!
Kinders tokkel met hul vingers op hul Aaipet tot dit bloed
Waarvoor dien 'n kombuis, wegneemetes smaak mos goed?
Oorspronklikheid is dood en my lewe kort net soul
Welkom by die generasie multimedia mongool
Maar van Facebook, Twitter, Instagram daar ken julle alles van
Vra my hoeveel maak twee en drie dan sê ek vir jou: ek weet dit nie
Ons het vergeet waar dit om draai, gesels met my pelle om die braai
Geniet van die lewe, moenie kla sonder rede en bowendien wees tevrede!
Multimedia mediamongool x 4
Maar van Facebook, Twitter, Instagram daar ken julle alles van
Vra my hoeveel maak twee en drie dan sê ek vir jou: ek weet dit nie
Ons het vergeet waar dit om draai, gesels met my pelle om die braai
Geniet van die lewe, moenie kla sonder rede en bowendien wees tevrede! x2

About “Multimediamongool (Afrikaans)” by Zombie Butterfly

Read the complete lyrics to "Multimediamongool (Afrikaans)" by Zombie Butterfly from the album "Om Zeep" in 2022. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rock.

"Multimediamongool (Afrikaans)" is performed by Zombie Butterfly. from the album "Om Zeep" in 2022 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Multimediamongool (Afrikaans)", explore more songs by Zombie Butterfly using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Zombie Butterfly · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Multimediamongool (Afrikaans)" is credited to Zombie Butterfly. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Multimediamongool (Afrikaans)" appears on "Om Zeep" in 2022.

Visit the Zombie Butterfly artist page at /artist/zombie-butterfly for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.