Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Totaal Finaal Lyrics by As Jy Sing

As Jy Sing

2013

[Vers 1]
Dis alles verby
Wat gebeur nou met my?
Miskien is hierdie bedoel
Onbekende gevoel
Maar dis ok iets nuuts vir my
Kan ek dit liefde noem?
Maar hoe sal ek weet?
Moet ek alles vergeet?
So verlief op jou
Voel jy iets vir my?
{Voorkoor}
Is dit in my hart of raas my kop?
Moet ek probeer of dit net stop?
[Koor]
Jy trek my in en ek stry nie
Dis die begin
Maar nie net vir my nie
Sê my hoе jy voel
En wat ek moet doеn
Ek het my hart op jou verloor
Jy roep my siel bietjie nader
Ek wil net skree bietjie harder
En as jy dit nie weet
En voor ek vergeet
Ek het my hart totaal finaal op jou verloor
{Vers 2]
Hoe het alles begin, hoe dit gebeur?
Wat het jou hier gebring?
Moes ek dit keer?
Ek wil jou verstaan, ek wil jou ken
Ek wil met als jou vir my wen
{Koor]
Jy trek my in en ek stry nie
Dis die begin
Maar nie net vir my nie
Sê my hoe jy voel
En wat ek moet doen
Ek het my hart op jou verloor
Jy roep my siel bietjie nader
Ek wil net skree bietjie harder
En as jy dit nie weet
En voor ek vergeet
Ek het my hart totaal finaal op jou verloor
[Brug]
Jy's moeilikheid, jy's dryfsand
Jy's onvoorspelbaar, jy brand
Hier in my hart gee oor en ek sink
[Slot}
Jy trek my in en ek stry nie
Dis die begin
Maar nie net vir my nie
Sê my hoe jy voel
En wat ek moet doen
Ek het my hart op jou verloor
Jy roep my siel bietjie nader
Ek wil met skree bietjie harder
En as jy dit nie weet
En voor ek vergeet
Ek het my hart totaal finaal op jou verloor
Ek het my hart totaal finaal op jou verloor
Credits

About “Totaal Finaal” by As Jy Sing

Read the complete lyrics to "Totaal Finaal" by As Jy Sing from the album "As Jy Sing" in 2013. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Pop.

"Totaal Finaal" is performed by As Jy Sing. from the album "As Jy Sing" in 2013 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Totaal Finaal", explore more songs by As Jy Sing using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for As Jy Sing · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Totaal Finaal" is credited to As Jy Sing. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Totaal Finaal" appears on "As Jy Sing" in 2013.

Visit the As Jy Sing artist page at /artist/as-jy-sing for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.