Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Boet en Saartjie Lyrics by Biggy(SA)

Jong Grotes

2020

[Koor]
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
[Vers 1]
So kom ek vertel jou van ‘n bra naam Boet
Met ‘n lekker paar vellies en ‘n khaki hoed
Fris gebou met ‘n brandy boep
Altyd met ‘n smile gegroet ey
Boet het daar op die plaas gebly
Daar vir hom ‘n vrou raak gewei
Lekke huisie daar saam gekry
Weg van die stad se raasery
Happy vibes gebly so lekke
Groot fokken hond wat staan by die hekke
Met ‘n paar hoenders en ‘n bloed rooi trekker
Trop skape oor die veld gescatter
Tot die een dag vat ‘n chat met ‘n pel
En die ou hom van die stad vertel
Alles was nog goed en wel
Tot hy ‘n bietjie in die stad wou gel
[Koor]
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
[Vers 2]
So op ‘n vrydag is hy reg om te gaan
Lekke paar tekke en ‘n nuwe hemp aan
Fancy cologne en sy hare gekam
Boet het gevoel soos ‘n hele ander man
Hyt vir Saartjie gesê hy gaan ‘n bier gaan drink
Maar vir Saartjie het dit bietjie snaaks geklink
Want Boet like braai en syt gedink
Dis net toe daar waar die kak begin
Met ‘n moerse spoed gery tot die club
Groot bors met sy pel in gestap
Gestaan by die bar ‘n paar shots gevat
Gechat saam girls bietjie uit gehak
Ontmoet toe daar ‘n engelse poppie
Met blonde hare en ‘n kort rooi rokkie
Hy sê vir haar I really like you bokkie
Sy sleep toe vir Boet na die badkamer hokkie
[Koor]
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
[Vers 3]
Kry vir Boet toe daar dik stukke
Hy voel haar by die boude en trek haar by die heupe
Hy sê vir haar I like the taste of your lippe
Die pop het sy hele lyf laat jitter
Next moment stamp die deur hard oop
Saartjie staan daar met haar oë kak groot
Daar sit Boet met die pop op sy skoot shit
Boet is in die middel van ‘n stoot
Saartjie gryp toe die pop by die hare
Dik upset en bars ‘n paar are
Boet fokken stress want dis kak vir jare
Dis een moerse scene in die openbare
Shit slat die fan, Saartjie is nie dom nie
Boet kom agter [?]
Clubs is ‘n plek waar hulle nie meer kom nie
En die goue stad is nie ‘n plek vir hom nie ey
[Koor]
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie, die perfekte paartjie
Tot Boet ‘n bietjie party nou voel hy niks vir Saartjie
Credits

About “Boet en Saartjie” by Biggy(SA)

Read the complete lyrics to "Boet en Saartjie" by Biggy(SA) from the album "Jong Grotes" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop, South Africa, Afrikaans.

"Boet en Saartjie" is performed by Biggy(SA). from the album "Jong Grotes" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Boet en Saartjie", explore more songs by Biggy(SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Biggy(SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Boet en Saartjie" is credited to Biggy(SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Boet en Saartjie" appears on "Jong Grotes" in 2020.

Visit the Biggy(SA) artist page at /artist/biggysa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.