Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Haat Jou Lyrics by Biggy(SA)

Jong Grotes

0

[Koor]
Ek was diep in my feels
Head over heels
Jy't my verniel
Gebreek tot my siel
En ek haat jou vir wie jy is
Ek hoop dat jy my gaan mis
[Vers 1]
Dit was net maanskyn en rose
Shit ons was 'n team
Jy was alles in my oe jy was all about the scene
Al was jy lelik van binne het ek gesukkel om te sien
Ek was net goed vir jou en jy weet dit is my genes
Ek het vir jou alles gee nie gekyk wat ek doen nie
Jou gebou tot waar jy is maar niks was genoeg nie
Ek weet niemands perfeck en niks is by die boek nie
Maar hoe fok jy met my as ek nie is wat jy soek nie
Gedink jy was 'n blessing want shit ek was alleen
Jy was daar toe ek suffer, geglo jy is die een
Ons was goed vir mekaar terug gehelp op die been
Maar die eerste fokken kaans los jy my in die reën
Ek hoop jy kry wat jy verdien en ek eet jou gewete
Nou sit jy met niks en jy was die rede
Ek sal jou altyd onthou en jou nooit kan vergewe
Maar ek is veilig nou en ek gaan fokken beter
[Koor]
Ek is diep in my feels
Head over heels
Jy't my verniel
Gebreek tot my siel
En ek haat jou vir wie jy is
Ek hoop dat jy my gaan mis
[Vers 2: Loufi]
Ek mis random phone calls en memes wat my maak lag
Ek mis 'n broodjie met jou deel terwyl ons sukkel deur die nag
Ek mis te min melk in jou koffie gooi
Ek was altyd vol kak
Ek mis die boeties saam jou prank dat ons lekke kan lag
Ek mis jou visits by my huis en jy wat dak op die bank
My kid weet nog wie jy is maar ek kan sien hy verlang
Hy vra my waars jy, en al is jy in die stad
Sê ek uncle Biggy's busy boy
Elke damn dag
Ek mis mense se name op mix en bands maak daarvan
Ek mis jou worry oor random shit
Bra ek dink da breek my kar
Ek mis musiek met jou discuss
Soos hoe ons dit eendag gaan slat
Ek mis die [?] mission voor almal nog pics met ons wou vat
Ek mis meer as 'n random boetie, boetie ek mis my bra
Vat die labels, vat die hits, vat die geld, vat als
Gee my 6x6 night shift waar ons net kan gesels
Jy is meer as my boetie, brother jy is dan deel van my vel
Jammer eks...
[Koor: Biggy]
Ek is diep in my feels
Head over heels
Jy't my verniel
Gebreek tot my siel
En ek haat jou vir wie jy is
Ek hoop dat jy my gaan mis
Ek is diep in my feels
Head over heels
Jy't my verniel
Gebreek tot my siel
En ek haat jou vir wie jy is
Ek hoop dat jy my gaan mis
[Outro: Loufi]
Hy het my nou weer diep in my feels
Hou dit net real
Lyk vir my dat ons mekaar verloor in die spieël
Maar ek gran jou vir wie jy is
Ek gran jou vir wie jy is
Credits

About “Haat Jou” by Biggy(SA)

Read the complete lyrics to "Haat Jou" by Biggy(SA) from the album "Jong Grotes". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rap.

"Haat Jou" is performed by Biggy(SA). from the album "Jong Grotes" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Haat Jou", explore more songs by Biggy(SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Biggy(SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Haat Jou" is credited to Biggy(SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Haat Jou" appears on "Jong Grotes".

Visit the Biggy(SA) artist page at /artist/biggysa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.