Lyrks
Lyrks
Sign In
Cover Art

Voleinder Lyrics by Bittereinder

’n Ware Verhaal

2010

Ek het nie woorde nie, maar ek moet praat: my situasie is ingewikkeld
So kerf ek maar 'n fyn lyn tussen vrye vloei en altyd sukkel
Hart van ’n digter met die mond van 'n stomme man
En die sinne wat wel sin maak is gewoonlik heeltemal onbeplan
En ek voel hoe eet dit my op, soos 'n drommer in ’n rolstoel
My ligamente wil dit uitskop, maar ek kan die beats net in my kop voel
Stoksielalleen in donker wolke propvol donderstorms
Ondеr in die bodem van 'n oseaan van ongеvormde
Woorde, niks help nie, my stembande is uitgeskree
My rympies almal uitgevee, ek leer daai les 'n duisend keer:
Ek's niks nie, maar dis reg so, hoe vergeet ek dit die heeltyd?
Ek's nie die middel van die planeet nie, miskien lê ek te veel suid
Ek kyk New York toe, hoor 'n stem oor die water kom
Dis 'n stem wat God ken, 'n suiwer stem wat duidelik praat oor Hom
En ek onthou in ’n oomblik aan wie die woorde regtig behoort
Die Begin en die Voleinder van elke noot, elke woord

Vra die begin
Oor die einde
In die stilte
Sien jy

About “Voleinder” by Bittereinder

Read the complete lyrics to "Voleinder" by Bittereinder from the album "’n Ware Verhaal" in 2010. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, Pop.

"Voleinder" is performed by Bittereinder. from the album "’n Ware Verhaal" in 2010 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Voleinder", explore more songs by Bittereinder using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Bittereinder · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Voleinder" is credited to Bittereinder. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Voleinder" appears on "’n Ware Verhaal" in 2010.

Visit the Bittereinder artist page at /artist/bittereinder for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.


Lyrks
Lyrks

Your gateway to the world of music lyrics.

Product

Features


© 2026 Lyrks. All rights reserved.