Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die bok kan blêr Lyrics by Bok Van Blerk

De la Rey

0

Paar liter wyn net ek en jy (Paar liter wyn net ek en jy)
En op daai aand het ons die plan gekry (En op daai aand het ons die plan gekry)
Daar op die plaas van mejuffrou Gous (Daar op die plaas van mejuffrou Gous)
Het daai bokkie vir ons gevlous (Het daai bokkie vir ons gevlous)
En as hy kamp het ons geloop (En as hy kamp het ons geloop)
En in ons hand nog 'n stukkie brood (En in ons hand nog 'n stukkie brood)
Want die plan was om hom te lok (Want die plan was om hom te lok)
Toe draai daai skaap uit as 'n bok (Toe draai daai skaap uit as 'n bok)
En die bok kan blêr die bok kan blêr ons wil hom skeer toe val die skêr
Die bok kan blêr die bok kan blêr 'n biеtjie wol bring ons so vêr
Toe draai daai skaap uit as 'n bok en bеsef ons met 'n moerse skok
En nou travel ek Kiekie saam want dis mos iets wat 'n man moet dra
Mavros kom toe met 'n blink idee (Mavros kom toe met 'n blink idee)
Om vir die bok 'n bietjie dop te gee (Om vir die bok 'n bietjie dop te gee)
Toe daardie bok dink dat hy's 'n skaap (Toe daardie bok dink dat hy's 'n skaap)
Hy kan vir Gousie op haar wors lippe smaak (Hy kan vir Gousie op haar wors lippe smaak)
En die bok kan blêr die bok kan blêr ons wil hom skeer toe val die skêr
Die bok kan blêr die bok kan blêr 'n bietjie wol bring ons so vêr
Toe draai daai skaap uit as 'n bok en besef ons met 'n moerse skok
En nou travel ek Kiekie saam want dis mos iets wat 'n man moet dra
Mavros dink jy nie ons moet daai ding stel opslaag ja hy's maar lekker duk in die boude
Ja nee kyk swaer ek het hom amper misgis met mejuffrou Gous
En nou praat jy swaer nou praat jy, ek dink jy kan daai hele ding sommer op 'n sputspaan sit
Gaan haal die brannewyn, ek start solank die vuur
Hey
En die bok kan blêr die bok kan blêr ons wil hom skeer toe val die skêr
Die bok kan blêr die bok kan blêr 'n bietjie wol bring ons so vêr
Toe draai daai skaap uit as 'n bok en besef ons met 'n moerse skok
En nou travel ek Kiekie saam want dis mos iets wat 'n man moet dra
En die bok kan blêr die bok kan blêr ons wil hom skeer toe val die skêr
Die bok kan blêr die bok kan blêr 'n bietjie wol bring ons so vêr
Toe draai daai skaap uit as 'n bok en besef ons met 'n moerse skok
En nou travel ek Kiekie saam want dis mos iets wat 'n man moet dra

About “Die bok kan blêr” by Bok Van Blerk

Read the complete lyrics to "Die bok kan blêr" by Bok Van Blerk from the album "De la Rey". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Die bok kan blêr" is performed by Bok Van Blerk. from the album "De la Rey" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die bok kan blêr", explore more songs by Bok Van Blerk using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Bok Van Blerk · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die bok kan blêr" is credited to Bok Van Blerk. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die bok kan blêr" appears on "De la Rey".

Visit the Bok Van Blerk artist page at /artist/bok-van-blerk for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.