Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die bokkie skiet terug Lyrics by Bok Van Blerk

My Kreet

0

Die stories loop weer wild
Die eerste aand om die vuur
Van jagtrips in Selous tot kettie skiet na die tier
Van springhaas met slagtande
Die leeus met kaalhand vang
Die aand word al hoe maller soos die brannes in ons oë hang
Hierdie storie loop nou so, en glo my ek was daar
My roer teen die bok gaan neerlê
Want die jag was mos klaar
Die bok staan toe daar op en soos ek my rug op hom draai
En hak toe die geweer
Daai geweer was gelaai
Vlug manne vlug
Hierdie bokke skiet terug
Gee nie om wat die mense sê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Vlug manne vlug, hierdie bokke skiet terug
Gee nie om wat die mense sê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Met ‘n duikrol slaan ons dekking wat de hek het ons hier?
Dis daai gekweste rooibok wat ons jagtrip ontsuur
Ek word nie nou al biltong, kan die reuk van slaghuis nie verduur
Jy gaan beter moet skiet vir my foto teen die muur
Hierdie storie loop nou so, en glo my ek was daar
My roer teen die bok gaan neerlê
Want die jag was mos klaar
Bok staan toe daar op en soos ek my rug op hom draai
En hak toe die geweer
Daai geweer was gelaai
Vlug manne vlug
Hierdie bokke skiet terug
Gee nie om wat die mense sê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Vlug manne vlug
Hierdie bokke skiet terug
Gee nie om wat die mense sê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Vlug manne vlug
Hierdie bokke skiet terug
Gee nie om wat die mense sê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Vlug manne vlug
Hierdie bokke skiet terug
Gee nie om wat die mense sê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Vlug manne vlug
Hierdie bokke skiet terug
Gee nie om wat die mense sê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Vlug manne vlug
Hierdie bokke skiet terug
Gee nie om wat die mense sê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie
Hierdie bokke wil nie bly lê nie

About “Die bokkie skiet terug” by Bok Van Blerk

Read the complete lyrics to "Die bokkie skiet terug" by Bok Van Blerk from the album "My Kreet". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Die bokkie skiet terug" is performed by Bok Van Blerk. from the album "My Kreet" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die bokkie skiet terug", explore more songs by Bok Van Blerk using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Bok Van Blerk · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die bokkie skiet terug" is credited to Bok Van Blerk. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die bokkie skiet terug" appears on "My Kreet".

Visit the Bok Van Blerk artist page at /artist/bok-van-blerk for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.