Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ses Voet Diep in Vergifnis Lyrics by Bouwer Bosch

Hopelik

0

[Vers 1]
Rus in vrede
Hier lê ek nou
Is jy bang vir die dood of
Was jy bang vir die lewe
'n Huldeblyk van
Gemorsde tyd
Word jy oorweldig
Deur al die spyt
In die oë van geliefdes
Sien ek wat jy was
Sien ek wat jy kon wees
Wat jy moes wees
In die oë van geliefdes
Sien ek hoe jy lief het
Sien ek hoe jy bly vrees
Oor wat sou wees
[Koor]
Vergewe jouself
Jy gaan swaar dra
Aan al die seer wat jy opgaar
Skud die skuld van jou rug af
Spog met jou letsels
Los als nou in die begrafplaas
Ses voet diep in vergifnis
Jy kan nie met 'n tas vol haat
In jouself
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
[Vers 2]
Ongeduldig
Blaas ons uit
Ongenadig
Mors ons tyd
Heen en weer deur
Die lewe jaag
Vir niks wat saak maak
Spyt kom te laat
In die oë van die hartseer
Sien ek myself
Rondgegooi deur die lewe
Ek is uit gedelf
In die oë van die hartseer
Moet ek erken
Dat ek alles probeer het
Om die lewe te wen
[Koor]
Vergewe jouself
Jy gaan swaar dra
Aan al die seer wat jy opgaar
Skud die skuld van jou rug af
Spog met jou letsels
Los als nou in die begrafplaas
Ses voet diep in vergifnis
Jy kan nie met 'n tas vol haat
In jouself
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
[Brug]
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
By die hemel aankom nie
[Koor]
Vergewe jouself
Jy gaan swaar dra
Aan al die seer wat jy opgaar
Skud die skuld van jou rug af
Spog met jou letsels
Los als nou in die begrafplaas
Ses voet diep in vergifnis
Jy kan nie met 'n tas vol haat
In jouself
By die hemel aankom nie

About “Ses Voet Diep in Vergifnis” by Bouwer Bosch

Read the complete lyrics to "Ses Voet Diep in Vergifnis" by Bouwer Bosch from the album "Hopelik". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ses Voet Diep in Vergifnis" is performed by Bouwer Bosch. from the album "Hopelik" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ses Voet Diep in Vergifnis", explore more songs by Bouwer Bosch using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Bouwer Bosch · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ses Voet Diep in Vergifnis" is credited to Bouwer Bosch. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ses Voet Diep in Vergifnis" appears on "Hopelik".

Visit the Bouwer Bosch artist page at /artist/bouwer-bosch for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.