Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Verkeerde Note Lyrics by Bouwer Bosch

Almal Maak Voute

0

Verkeerde Note
(Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch)
Ek wens jy kan sien wat ek probeer doen
Die plan is nie om jou kwaad te maak nie
Dit is net musiek, dit is net woorde
Die lewe is meer as net akkoorde
Hoe kan ek my siel verkoop
*die son en die maan sal eers skei
As hy nie eers aan my behoort nie
*voor ek teen my liefde stry
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
*sing eerder saam as wat jy
Elke dag 'n beter mens wees
*kla by my oor swaarkry
Note val op oop harte galop
My siel rus rustig in die melodie
Liefde en leed haat is jou kreet
Die plan is nie om jou kwaad te maak nie
Hoe kan ek my siel verkoop
*die son en die maan sal eers skei
As hy nie eers aan my behoort nie
*voor ek teen my liefde stry
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
*sing eerder saam as wat jy
Elke dag 'n beter mens wees
*kla by my oor swaarkry
Hoe kan ek my siel verkoop
*die son en die maan sal eers skei
As hy nie eers aan my behoort nie
*voor ek teen my liefde stry
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
*sing eerder saam as wat jy
Elke dag 'n beter mens wees
*kla by my oor swaarkry
Die lewe is 'n lied soms moet jy sing soms moet jy skree
*lewe is 'n lied vir my
Al ken jy nie die woorde nie moet jy deelneem
*saam sing saam skree
Die wysie en die ritme hoef nie een sin te maak nie
*neem net deel
Solank jy net nie ophou dans nie
Hoe kan ek my siel verkoop
*die son en die maan sal eers skei
As hy nie eers aan my behoort nie
*voor ek teen my liefde stry
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
*sing eerder saam as wat jy
Elke dag 'n beter mens wees
*kla by my oor swaarkry
Hoe kan ek my siel verkoop
*die son en die maan sal eers skei
As hy nie eers aan my behoort nie
*voor ek teen my liefde stry
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
*sing eerder saam as wat jy
Elke dag 'n beter mens wees
*kla by my oor swaarkry
Hoe kan ek my siel verkoop
*die son en die maan sal eers skei
As hy nie eers aan my behoort nie
*voor ek teen my liefde stry
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
*sing eerder saam as wat jy
Elke dag 'n beter mens wees
*kla by my oor swaarkry

About “Verkeerde Note” by Bouwer Bosch

Read the complete lyrics to "Verkeerde Note" by Bouwer Bosch from the album "Almal Maak Voute". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Pop.

"Verkeerde Note" is performed by Bouwer Bosch. from the album "Almal Maak Voute" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Verkeerde Note", explore more songs by Bouwer Bosch using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Bouwer Bosch · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Verkeerde Note" is credited to Bouwer Bosch. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Verkeerde Note" appears on "Almal Maak Voute".

Visit the Bouwer Bosch artist page at /artist/bouwer-bosch for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.