Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Lelie Lyrics by Demi Lee Moore

Mis Eet Slaap Herhaal

2018

Hou die uurglas dop
Wag vir jou waar is jy
Ken jou nog nie maar ek mis jou reeds
Sien jy my ooit raak
Dalk is jy al by my
As jy is sê iets so dat ek weet
Lelie, Lelie wys vir my
Wanneer my hart sy ander helfde kry
Die jare kom die jare gaan verby
Lelie, Lelie wys vir my
Hoe bly ek bo hierdie hooggety
Met soveel sterre in die hemelruim
Skyn daar een vir my
Lelie weet jy?
Breek die stilte oop
Skree dat ek jou stem hoor
Hier is ek vir jou wag еk al lank
Hierdie hart van my
Het baiе liefde
Om dit hier te deel met iemand
Lelie, Lelie wys vir my
Wanneer my hart sy ander helfde kry
Die jare kom die jare gaan verby
Lelie, lelie wys vir my
Hoe bly ek bo hierdie hooggety
Met soveel sterre in die hemelruim
Skyn daar een vir my
Die beste dinge is die moeite werd om voor te wag
Ek weet jy weet ek weet dat jy na my soek elke dag
Lelie, Lelie wys vir my
Wanneer my hart sy ander helfde kry
Die jare kom die jare gaan verby
Lelie, lelie wys vir my
Hoe bly ek bo hierdie hooggety
Met soveel sterre in die hemelruim
Skyn daar een vir my
Lelie weet jy?

About “Lelie” by Demi Lee Moore

Read the complete lyrics to "Lelie" by Demi Lee Moore from the album "Mis Eet Slaap Herhaal" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Lelie" is performed by Demi Lee Moore. from the album "Mis Eet Slaap Herhaal" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Lelie", explore more songs by Demi Lee Moore using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Demi Lee Moore · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Lelie" is credited to Demi Lee Moore. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Lelie" appears on "Mis Eet Slaap Herhaal" in 2018.

Visit the Demi Lee Moore artist page at /artist/demi-lee-moore for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.