Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Wag Voor Jy Sê Lyrics by Demi Lee Moore

Jy Ken My Naam

2021

As ek val, val ek te hard
Geen tou gebind en nette wat my keer nie
As ek gee, gee ek te veel
Dis als of niks nie net 'n deel van my nie
So wag voor jy sê jy't my lief
Maak 'sblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie
Wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie
So as jy dit nie voel nie as jy dit nie bedoel
Moet dit nie sê nie
Moet dit nie sê nie
Ek vertrou, vertrou so vinnig
Nes 'n kind en dan begin ek bang raak
Want as ek breek dan breek ek heel
Ek vra so mooi niks sal te veel vir my wees
So wag voor jy sê jy't my lief
Maak 'sblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie
Wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie
So as jy dit nie voel nie as jy dit nie bedoel
Moet dit nie sê nie
Moet dit nie sê nie
Hoekom sê ons dan totsiens as ek jou nooit weer wil sien nie
Hoekom sê ons dan totsiens as ek jou nooit weer wil sien nie
So wag voor jy sê jy't my lief
Maak 'sblief seker dat jy weet dis nie iets wat ek vergeet na vanaand nie
Wag voor jy sê ek is die een en dan môre sê vergeet van gisteraand nie
So as jy dit nie voel nie as jy dit nie bedoel
Moet dit nie sê nie
Moet dit nie sê nie

About “Wag Voor Jy Sê” by Demi Lee Moore

Read the complete lyrics to "Wag Voor Jy Sê" by Demi Lee Moore from the album "Jy Ken My Naam" in 2021. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Wag Voor Jy Sê" is performed by Demi Lee Moore. from the album "Jy Ken My Naam" in 2021 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Wag Voor Jy Sê", explore more songs by Demi Lee Moore using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Demi Lee Moore · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Wag Voor Jy Sê" is credited to Demi Lee Moore. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Wag Voor Jy Sê" appears on "Jy Ken My Naam" in 2021.

Visit the Demi Lee Moore artist page at /artist/demi-lee-moore for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.