Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Wie Se Hart Breek Jy Vanaand Lyrics by Demi Lee Moore

Jy Ken My Naam

2021

Ek was dadelik gevang in die nette wat hy hang
Weggesteek in sy woorde en sy kyk
Hoe kon ek nie geweet het, te goed om waar te wees
Dat die duiwel net soos 'n engel lyk
En soos ek dieper val soek ek net vir ’n plek om vas te hou
Daar het so baie al voor my dieselfde deurgegaan met jou
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Het die stories gehoor van die harte wat verloor
Is jou naam altyd eerste op die lys
En die een na die ander bly glo jy gaan verander
Weet nie joune is gemaak van ys
En soos sy dieper val sien ek hoe sy jou woorde almal glo
Jy het haar in jou kloue nog 'n bitter einde lê nou voor
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Vanaand
Wie se hart breek jy vanaand, vanaand, vanaand?
Wie se hart breek jy vanaand?
Sê my wie se hart breek jy vanaand
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?
Het so maklik vir jou geval daai eerste aand
Maar die kyk in jou oë en die bloed wat op jou hande was
Hoop jy voel eendag wat ek deur is
Jy ook so seer is
Wie se hart breek jy vanaand?

About “Wie Se Hart Breek Jy Vanaand” by Demi Lee Moore

Read the complete lyrics to "Wie Se Hart Breek Jy Vanaand" by Demi Lee Moore from the album "Jy Ken My Naam" in 2021. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Wie Se Hart Breek Jy Vanaand" is performed by Demi Lee Moore. from the album "Jy Ken My Naam" in 2021 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Wie Se Hart Breek Jy Vanaand", explore more songs by Demi Lee Moore using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Demi Lee Moore · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Wie Se Hart Breek Jy Vanaand" is credited to Demi Lee Moore. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Wie Se Hart Breek Jy Vanaand" appears on "Jy Ken My Naam" in 2021.

Visit the Demi Lee Moore artist page at /artist/demi-lee-moore for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.