Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die Mis Oor Die See Lyrics by Die Heuwels Fantasties

2021

2020

Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
Ek dink aan jou
Ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
En ek dink aan jou
En ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou
Meer luister en nie stry nie
Vry en nie baklei nie
Meer luister en nie stry nie
Vry en nie baklei nie
Jou kaleidoskoop oë
Kan deur my sien
Ek kan nie my gesig voel nie
En die ligte sal ons huis toe volg
Dis ons teen die wêreld en
Die wêreld teen ons
Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Nou kyk ons na die sterre Met jou sonbrille aan
Kyk ons na die sterre
Kyk ons na die sterre
Kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
En ek dink aan jou
En ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn

About “Die Mis Oor Die See” by Die Heuwels Fantasties

Read the complete lyrics to "Die Mis Oor Die See" by Die Heuwels Fantasties from the album "2021" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Die Mis Oor Die See" is performed by Die Heuwels Fantasties. from the album "2021" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die Mis Oor Die See", explore more songs by Die Heuwels Fantasties using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Die Heuwels Fantasties · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die Mis Oor Die See" is credited to Die Heuwels Fantasties. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die Mis Oor Die See" appears on "2021" in 2020.

Visit the Die Heuwels Fantasties artist page at /artist/die-heuwels-fantasties for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.