Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die Vraagstuk Lyrics by Die Heuwels Fantasties

Alles Van Die Beste

0

[Intro]
Dis Jack Parow, Johnny, Pierre, Hunter
Die reënboogperde
Hoe is hierdie jol nou, fokkit
Awê
[Vers 1]
Ek soek kaffeïen, ek soek nikotien, ek soek my steak gaar
Ek soek 'n meisie wat wag as ek dronk uitstap by die bar
Ek soek 'n enkel, ek soek 'n dubbel, ek soek 'n trippel sonder vrae
Ek soek 'n wensmasjien so as ek vra is alles kla daar
Ek soek meisies sonder high-heels, ek soek meisies sonder base
Ek soek meisies wat saam met my staan en vir almal dit wys
Ek soek regte vriende, vriende wat deur alles staan by my
Ek soek vriende wat die heeltyd by dieselfde styl bly
Ek soek my jeans los, ek soek my hare een kleur
Ek soek 'n lewe sonder dwelms want ek weet wat gebeur
Ek soek dronk inhibisie, ek soek uitkyk en 'n visie
Ek soek minder wannabes en meer mense met 'n misie
Ek soek minder MTV, ek soek mense wat in hulle psige delf
Ek soek net fokken mense wat fokken dink vir hulle self
Ek soek goeie waves, ek soek parties op die strand
Ek soek 'n yskoue bier en 'n joint in my hand
[Koor]
Die mens is 'n tropdier, dis saamwerk wat klop hier
En ons het nie meer die energie om hierdie fakkel agterna te jaag nie
Geen vra op hierdie antwoord nie, ons het nie meer die energie nie
[Vers 2]
Ek soek kruise, ek soek labels, ek soek engele ek soek duiwels
Ek soek mense met messe, ek soek mense met bybels
Ek soek mense wat hou van trip-pop, ek soek mense wat hou van trans
Ek soek mense wat hou van hip-hop en langarm dans
Ek soek poppies ek soek gangsters, ek soek jocks, ek soek boere
Ek soek mense wat drink, kots en kruip oor die vloere
Ek soek parties by Evol ek soek parties by die shack
Ek soek parties by Danskraal ek soek parties by my flat
Ek soek Castle ek soek Hunter's ek soek port ek soek wyn
Ek soek die cane train, ek soek bottels brandewyn
Ek soek water ek is dors
Ek soek chops, ek soek wors
Ek soek mense wat nie kwaad raak nie as ek mors
Ek soek liefde, ek soek haat
Ek's bly dan's ek kwaad
Ek soek mense wat by my kuier tot dit laat raak
Drinking games, waar niemand ooit wen nie
Ek soek 'n bar waar ek kan drink waar niemand my ken nie
[Koor]
Die mens is 'n tropdier, dis saamwerk wat klop hier
Ons het nie meer die energie om hierdie fakkel agterna te jaag nie
Geen vra op hierdie antwoord nie
Ons het nie meer die energie nie
[Vers 3]
So wie gaan by my staan in die koue oggend ryp?
Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip?
Wie gaan lê in my arms as die tortelduiwe roep
As die son opstaan opsoek na vars bloed?
(Die mens is 'n tropdier)
Want vriende bly vriende maar jy staan eintlik alleen
As die donderweer slaan, staan jy alleen in die reën
As die vloede kom soek jy alleen vir 'n brug
Ek stap in donker strate opsoek na 'n straatlig
Die enigste ligte in die nag is die vure van hel
Die enigste vriende wat jy het, het al lankal geval
In die donker ure skink net duiwels nog 'n dop
Satan sit saam't sy kinders en kyk hoe kom die son op
[Koor]
Die mens is 'n tropdier, dis saamwerk wat klop hier
Ons het nie meer die energie om hierdie fakkel agterna te jaag nie
Geen vra op hierdie antwoord nie, ons het nie meer die energie nie
[Outro]
Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip
(Ons het nie meer die energie)
Die son opstaan opsoek na vars bloed
(Ons het nie meer die energie)
(Ons het nie meer die energie)
(Fok julle almal)
As ek op die dood is wie gaan langs my bed sit en vir my bid?
Wie gaan in die grys mis blomme op my graf sit?
Ag fokkit, klaar geworry, ek's klaar
As jy my soek ek's die ou met die snor by die bar

About “Die Vraagstuk” by Die Heuwels Fantasties

Read the complete lyrics to "Die Vraagstuk" by Die Heuwels Fantasties from the album "Alles Van Die Beste". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Pop.

"Die Vraagstuk" is performed by Die Heuwels Fantasties. from the album "Alles Van Die Beste" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die Vraagstuk", explore more songs by Die Heuwels Fantasties using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Die Heuwels Fantasties · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die Vraagstuk" is credited to Die Heuwels Fantasties. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Die Vraagstuk" appears on "Alles Van Die Beste".

Visit the Die Heuwels Fantasties artist page at /artist/die-heuwels-fantasties for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.