Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Die Heelal Lyrics by Janie Bay

2019

[Vers 1]
Jou by ‘n show ontmoet
Rooi wyn in my bloed
My bene bewe
Wonder in jou oë
In jou oë
Van dae na weke
Onder die maan
Ons maak mekaar se sinne klaar
Soveel meer geraak
[Koor]
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie
Na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
[Vers 2]
Ons het verdwaal
Mekaar vertel
Jou vasgehou
Ek kan onthou
Dis nou verby
Ons is okay
Gebruik jou hande
Jy maak als reg
Jou vuur brand
My twyfel weg
Jy maak als reg
[Koor]
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie
Na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
[Vers 3: Early B]
Jy kan my my nie blame nie
Moet ook nie maak soos jy weet nie
As ons flop wil ek nie jou sien of van jou weet nie
I love hard, so break-ups it maak seer hier
Vertroue is ‘n gips vir my hart moet dit nie breek nie
Want dit recover nog van ‘n ontevrede verlede van al my ex'e flops
Ek is op ‘n pos as n ou ek doenit leka mos, ken dit ook baby girl jy weet ons kan for life mos so leka blok
So baba sê maar vir my
Want ek en jy loop mos die lange lyn
Ons sal nooit kan net brasse bly
So baby ons moet vry tot laat verstaan jy my
Ons moet dit maak werk tussen ek en jy
Maak my lewe leka djy
Als van jou so reg vir my
Chise ek is uit, dankie Janie Bay
[Koor]
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Na als wat gebeur het nie
Na als wat ons deur is nie
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Nie vriende of verliefdes
Dis wat ons gekies het
As jy aan my raak
Weet ek dit is waar
Ons kan nooit weer net vriende wees nie
Ek en jy
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Ek en jy en
Ek en jy en
Ek en jy en
Ons en die heelal
Credits

About “Die Heelal” by Janie Bay

Read the complete lyrics to "Die Heelal" by Janie Bay in 2019. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop, Afrikaans, South Africa.

"Die Heelal" is performed by Janie Bay. in 2019 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Die Heelal", explore more songs by Janie Bay using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Janie Bay · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Die Heelal" is credited to Janie Bay. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Die Heelal" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Janie Bay artist page at /artist/janie-bay for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.