Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Filters Lyrics by Early B

Aangename Kennis

2018

[Vers 1]
Ey yeah check it
Nou ons het vinnig af gekick net op die net, Insta
Sy was ‘n slay queen, haar pics slat die diepste
Ek comment emoji’s hartjies, liefde
Die storie raak diep brada hou vas minute
Ek like elke pic van haar nou van die oudste een tot die nuutste [?]
Ek kap haar an op die dm my ou
Coz I know that she knows ‘n man smaak vir ‘n bou
Sy sê my cool, sy’s van die plek en Vrydag kan ek haar kom check
Ek vra haar watse tyd, se sê die aand, ek wys haar ok reg
Ek steek toe uit, sy klim toe in die kar in ek skrik my vrek
Want toe ek haar sien maak die skok my sê voetsek
[Koor]
Is net daar wat ek wys
(Yoh yoh yoh)
Ek wys haar ne man is nie jy nie
(oh no no)
Want die’s ‘n ane meisie
(op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie
(oh no no)
Dai’s nie jy nie yoh
(Yoh yoh yoh)
Ek wys haar ne man is nie jy nie
(oh no no)
Want die’s ‘n ane meisie
(op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie
(oh no no)
Dai’s nie jy nie yoh
[Vers 2]
Ek vra ma vir nederige verskoning
Want almal is mooi in Jesus so oë, ma bliksem
This kind lyk nie soos nie photos lyk nie
Ek maak ‘n pic oop en vra haar is dit jy die
Sy sê my 'nee'
Ek sê 'dankie Here'
'I’m sarcastic jinne dai’s ek kyk ek doen dit met ‘n snapchat filter'
Ek wys yoh ek sê my kop raak sommer duislig
'Why'
Baby girl you so creative
'Thank you'
Ek check yoh as ek nou loop gaan dit rou wees
Wil wys ek smaak haar nie maar dit moet nou wees
Want ek check dan die dm’s toe ek sê ek wou haar ou wees
[?]
Ek’s in ‘n saak bru, gecatfish in die straat
Vra haar baba don’t you have ‘n nca bra too
Sy sê ja ek sê cool kan ek gou saam met haar praat
Coz you know what, my bra actually smaaks you
[Koor]
Is net daar wat ek wys
(Yoh yoh yoh)
Ek wys haar ne man is nie jy nie
(oh no no)
Want die’s ‘n ane meisie
(op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie
(oh no no)
Dai’s nie jy nie yoh
(Yoh yoh yoh)
Ek wys haar ne man is nie jy nie
(oh no no)
Want die’s ‘n ane meisie
(op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie
(oh no no)
Dai’s nie jy nie yoh
[Vers 3]
(Is nie jy nie)
Kyk hierso babygirl
(Nee dit is nie jy nie)
Kan ons al die grappies op ‘n stokkie sit asseblief
(Dis ‘n ane meisie, dis ‘n ane meisie)
Jy weet die meisie wat ek rerig saam mee gechat het is daar in die huis is
(Is nie jy nie, nee dit is nie jy nie)
Kan jy haar vra om uit die huis uit te kom asseblief
(Dis ‘n ane meisie)
Want die meisie in die photo en jy
Is voor God nie dieselfde persoon nie
[Koor]
Is net daar wat ek wys
(Yoh yoh yoh)
Ek wys haar ne man is nie jy nie
(oh no no)
Want die’s ‘n ane meisie
(op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie
(oh no no)
Dai’s nie jy nie yoh
(Yoh yoh yoh)
Ek wys haar ne man is nie jy nie
(oh no no)
Want die’s ‘n ane meisie
(op my phone)
Ek het nie tyd vir julle games nie
(oh no no)
Dai’s nie jy nie yoh
[Outro]
Kyk hieso ouens, die kinnes remind my van die burgers op TV my bru
Expectation meet nie die reality nie, chise!
Hou dit natural baba
Credits

About “Filters” by Early B

Read the complete lyrics to "Filters" by Early B from the album "Aangename Kennis" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rap, Hip-Hop, Afrikaans.

"Filters" is performed by Early B. from the album "Aangename Kennis" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Filters", explore more songs by Early B using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Early B · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Filters" is credited to Early B. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Filters" appears on "Aangename Kennis" in 2018.

Visit the Early B artist page at /artist/early-b for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.