Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Forward Lyrics by Early B

Funky-Kaans

2021

[Vers 1]
Kom ons raak gou serious in die plek yes
En ons touch gou aan die topic contraceptives
Want baie ouers praat nie oor dit nie neglect this
Tot dai kind sê sy verwag dan wil jy jou vrek skrik
But don’t freak Early B is hie
I’m bout to tell 'em 'bout the deeds of the birds and bees
Coz see these teens are [?]
At least gaan ek hulle sê hulle moet veilig squeeze
Ek kan dit nie stop nie, maar ek kan compri
En vir die laaties sê brother dra ‘n condi
En vir die ladies sê gaan sluk ok jou piltjie
En as jy siek voel, moenie pomp nie
Want nou se dae se kinders gooi mekaar op hie
Doen die daad maar staan nie met die knowledge
So gazi lam en babygirl jy moenie flop nie
Want as jy flop na die, is dit jou song die
[Koor]
Jy was te forward
Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie
Want jy wou mos explore het
Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles hie brie
Bra approach with caution
Is vir die youth wat ek sê
Gebruik jou kop versoekings is erg
Jy was gewarn ne
Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele
[Vers 2]
En hiers ‘n nog 'n ding I’d also like to mention
STD's slat meer as Covid in infections
En HIV is nog steeds hie don’t you forget this
And let’s be honest we don’t test before we catch this
Want jys te oppit jys te binne in die moment
Ken nog skaars die mense wat jou partner gebone het
Sy social media ken jy van vroeg tot die latest
Ma baba weet jy rerig wats sy HIV status
So check this I’ma share this don’t be careless
Dai lekke 15 minutes can lead up unto your death sis
So voor jy le girl check of hy gestrap is
En as die man nie het nie than ne don’t give him action
Is woes hie buite jy moet kyk ok na jou self
‘n message vir die ouens en die kinnes man ek help
[?]
And you better vat me kop toe want ek gaan jou so skel
[Koor]
Jy was te forward
Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie
Want jy wou mos explore het
Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles hie brie
Bra approach with caution
Is vir die youth wat ek sê
Gebruik jou kop versoekings is erg
Jy was gewarn ne
Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele
Forward
Wiet vi jou gese jy moet gaan le, nou is jy boepens gele
Will mos op en af met al die ander ouense
They don't give a damn
Nou is jy boepens gele
Forward
Wiet vi jou gese jy moet gaan le, nou is jy boepens gele
Will mos op en af en doen die ander dinge
Nous jy lekke vet lekke boepens gele
Forward
Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie
Want jy wou mos explore het
Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles hie brie
Bra approach with caution
Is vir die youth wat ek sê
Gebruik jou kop versoekings is erg
Jy was gewarn ne
Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele
Jy was te forward
Jy wou nie luister nie, nou het jou oondjie ok ‘n broodjie
Want jy wou mos explore het
Nou bradda luister hie daars ‘n tyd vir alles hie brie
Bra approach with caution
Is vir die youth wat ek sê
Gebruik jou kop versoekings is erg
Jy was gewarn ne
Wie’t vir jou gese jy moet gaan le nou is jy boepens gele
Credits

About “Forward” by Early B

Read the complete lyrics to "Forward" by Early B from the album "Funky-Kaans" in 2021. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Hip-Hop, South Africa, Afrikaans.

"Forward" is performed by Early B. from the album "Funky-Kaans" in 2021 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Forward", explore more songs by Early B using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Early B · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Forward" is credited to Early B. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Forward" appears on "Funky-Kaans" in 2021.

Visit the Early B artist page at /artist/early-b for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.