Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

In Pas Early Lyrics by Early B

Aangename Kennis

2018

[Vers 1]
Nou die number moes uit gekom lank tevore
Want dis ‘n number vir vandag se môre
Net ‘n bietjie rigting kan lei na orde
Meer positiewe note minder nagevolge
Jonger meisies, luister na my meisie
Hy’s net daar vir ‘n tydjie moet nie toe laat hy duik nie
Da’s ‘n tyd vir als da girl
En moenie sy gedagte glo want hy mag lief vir jou wees
Of hy soek ‘n ietsie
Ma moet jy hom nie wys hoeveel het jy hom lief nie
Want ouens is bekend vir hul verhouding se visie
As hy kry wat hy wil hê dan sal jy hom nie weer nie sien nie
En los jou bra wat aanhou et nca oor van seks praat
Hou jou eer ek weet nie was jy skaam om een te wees nie
Moet dit net nie op mors die eerste keer nie
[Koor]
Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai
Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
[Vers 2]
En wees lief vi jou baba doen dit in elke liewe way
Al is jy skralerig of bietjie overweight
Onthou net dat jy's ‘n limited edition da's niemand
Hierso soos jy
Don’t you worry what the other people say
Moet dit nie soek by ‘n ou nie, van is te vroeg baba nie nou nie
Girl jy weet hoe werk die outjies
Sex will make him love you and babies will make him stay
Ek sê nie dat jy moetie jouself enjoy nie
Kyk net agter jou en doen dit mootjies
Is van die dal af meisie
[Koor]
Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai
Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai
Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
Credits

About “In Pas Early” by Early B

Read the complete lyrics to "In Pas Early" by Early B from the album "Aangename Kennis" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rap.

"In Pas Early" is performed by Early B. from the album "Aangename Kennis" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "In Pas Early", explore more songs by Early B using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Early B · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"In Pas Early" is credited to Early B. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"In Pas Early" appears on "Aangename Kennis" in 2018.

Visit the Early B artist page at /artist/early-b for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.