Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ken Jou Waarde Lyrics by Early B

Aangename Kennis

2018

[Vers 1]
Sy was ‘n decent kind, sy’t nie nog baie goed gepraat nie
Sy was nooit soos die anders nie sy was nooit op die straat nie
Nooit gelike van visits nie of op en af met bratjies
En as sy jou sal greet dan doen dai kind dit ncakies
Ma erens in haar smile was iets net nie nca nie
Ek, ek kon dit spot ma ek wou haar net nie vra nie
Want buitekant het dit gelyk soos alles is net love
Ma die verhouding was nie duidelik tussen die toppie en die tannie nie
Want kanti leef die kind ‘n troublesome lewe
Sy moes haar eie toppie veg vir haar tannie se lewe
En kyk haar tannie is liefde blind sy soek ‘n man in haar lewe
Haar tannie wys haar jy moet loop dan stel jy almal tevrede
Sy bewe, trane rol, sy pak toe haar klere
Soen haar broertjie op die kop en sy kap maar ‘n sewe
Bel haar ou soos wa is jy nou ek soek jou nou in my lewe
En dis hoe dit begin dis waar dit alles gebeur het
[Koor]
En sy hou aan probeer om die donkerte te keer
But all she really wants is to fly away
En sy voel sy verdien, sy wens haar hart word raak gesien
Oh well I guess soon she’ll fly away
[Vers 2]
Ok sy bly nou by hom vir ‘n tydjie was alles fine
Ma soos die tyd stap sien sy ‘n change in die guy
Van hom suggestion was sy moes by die huis reside
Terwyl hy uit gaan en hard werk op daai 9 to 5
Die guy het lunch gekry, sy huis was skoon, sy klere was gewas
En as hy uit die span uit kom dan wag ‘n warme bad
Elke sondag was sy favourite plate geslat
Hy’t gelewe soos ‘n koning syt gewoel man alles was sharp
Ma skielik sommer skielik change daai outjie op haar gou
Sy’s in ‘n queue by die winkel hy dink sy’t ‘n ander ou
Die tee wat sy met liefde maak dit proe nou sommer flou
Plus sy moet hoor sy maak nie effort om haar mooi te hou nie
Hy los sy lunch nou by die huis, sy moan nie
Kom so laat die bad water is koud hie
Sy favourite plate is nou die hond se sousies
Plus die TV praat die meeste hulle sien nie die fout nie
According to haar het sy hom niks gedoen nie
Ma according to hom word niks reg gedoen nie
Sy’t ‘n ou soos haar pa but it looks like she can’t see the truth
Want sy’t nie wonde soos haar ma nie but she’s still being abused
[Koor]
En sy hou aan probeer om die donkerte te keer
But all she really wants is to fly away
En sy voel sy verdien, sy wens haar hart word raak gesien
Oh well I guess soon she’ll fly away
[Vers 4]
As jy sit in daai situasie vandag gan ek op my knieë en ek bid vir krag
Nie om terug te slaan nie, is om uit te stap
Want girl hy breek jou af en sonder hom jy’s beter af
En al is hy die broodwinner en sy geld maak jou world better
Forget dit baba jy deserve better
My hart se boodskap wil ek nou vir jou oordra nuh
Is van die dal af babygirl ken jou waarde
[Koor]
En sy hou aan probeer om die donkerte te keer
But all she really wants is to fly away
En sy voel sy verdien, sy wens haar hart word raak gesien
Oh well I guess soon she’ll fly away
Credits

About “Ken Jou Waarde” by Early B

Read the complete lyrics to "Ken Jou Waarde" by Early B from the album "Aangename Kennis" in 2018. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rap.

"Ken Jou Waarde" is performed by Early B. from the album "Aangename Kennis" in 2018 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ken Jou Waarde", explore more songs by Early B using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Early B · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ken Jou Waarde" is credited to Early B. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ken Jou Waarde" appears on "Aangename Kennis" in 2018.

Visit the Early B artist page at /artist/early-b for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.