Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Een Duisend Woorde Lyrics by Wanie

2022

Een duisend woorde sal nooit genoeg wees
Om te verduidelik hoe ek voel oor jou
Wat ek sal doen vir jou
Sal nooit genoeg wees nie (van...)
Een duisend woorde sal nooit genoeg wees
Om te verduidelik hoe ek voel oor jou
Wat ek sal doen vir jou
Sal nooit genoeg wees nie (van...)
Ek sal die maan gaan haal vir jou
My hart is veilig by jou
Een duisend rose is skaars genoeg vir jou
Eks smoor verlief op jou
Jys perfеk saam al jou imperfections
Ek en jy hеt 'n nxa sterk wifi connection
Anders smaak connect mah ons gee hulle niks internet access
En ek net wil gou net "Dankie" sê vir al my ex’se
Van sonder hulle het
Ekke nooit my waarde geken
Sonder hulle het ekke nooit van ande liefde geken
Sonder hulle het ekke nooit vir jou geken
Nou soek hulle my trug, van ek is oral bekend
Een duisend woorde sal nooit genoeg wees
Om te verduidelik hoe ek voel oor jou
Wat ek sal doen vir jou
Sal nooit genoeg wees nie (van...)
Een duisend woorde sal nooit genoeg wees
Om te verduidelik hoe ek voel oor jou
Wat ek sal doen vir jou
Sal nooit genoeg wees nie (van...)
Nie eers Ten Duisend woorde sal my liefde vir jou kan beskryf nie
Jy's spesiaal vir my, jou waardes dra ek sterk
Ek gee jou prys, wees jy jouself
Jy's mos nie geld soe dis nie nodig om te change
Ons ondersteun mekaar in tye van die sad en everyday
En ek wil hê, dat jy moet weet dat jy is baie different van die res
En ek moet weet dat ek jou moet oppas cause baby, eks gebless
En wat as hier ’n skyns gaan, die een wil uitstaan
Moet ons koppe bymekaar sit en die nome straight maak
Ek weier om net te laat gaan van jou
Ek voel ge-eerd om jou te hê, ekt hard geval vir jou
Nooit gedink ek sal ooit weer lief hê, te danke aan jou en eendag wil
Ek saam jou trou
Een duisend woorde sal nooit genoeg wees
Om te verduidelik hoe ek voel oor jou
Wat ek sal doen vir jou
Sal nooit genoeg wees nie (van...)
Een duisend woorde sal nooit genoeg wees
Om te verduidelik hoe ek voel oor jou
Wat ek sal doen vir jou
Sal nooit genoeg wees nie (van...)
Credits

About “Een Duisend Woorde” by Wanie

Read the complete lyrics to "Een Duisend Woorde" by Wanie in 2022. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rap.

"Een Duisend Woorde" is performed by Wanie. in 2022 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Een Duisend Woorde", explore more songs by Wanie using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Wanie · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Een Duisend Woorde" is credited to Wanie. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

Album information for "Een Duisend Woorde" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.

Visit the Wanie artist page at /artist/wanie for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.