Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

10 uit 10 Lyrics by Jurie Els

10 uit 10

0

Daar's hoop en daar is lewe
Want sondes word vergewe
Wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien
Kom sing nou halleluja
En vier vandag die lewe
Liefde is volmaak, dis tien uit tien
In kroeë en hotelle
In donker agter strate
Waar vrees en angs die bo toon voer het hy sy tyd verspeel
Met meisies van die nag wat
Kom spook snags in sy drome
In 'n wêreld sonder liefde, hard soos steen
Hy slaap in donker selle
Dink terug aan sy verlede
Hy was as kind verlore, verstote en alleen
En bloed, en drank, en dobbel
Dit volg sy hele lewe
Maar die lig breek deur, gedadig soos die reën
Daar's hoop en daar is lewe
Want sondes word vergewe
Wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien
Kom sing nou halleluja
En vier vandag die lewe
Liefde is volmaak, dis tien uit tien
Nou is alles anders
Daar's liefde in sy lewe
Die letsels en die wonde, sal stadig begin heel
Maak plek daar by die tafel
Berei die grootste feesmaal
Want daar's vreugde by die tuiskoms van 'n seun
Daar's hoop en daar is lewe (Lewe)
Want sondes word vergewe
Wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien (Raai)
Kom sing nou halleluja
En vier vandag die lewe
Want liefde is volmaak, dis tien uit tien (Dit is tien uit tien)
Daar's hoop en daar is lewe
Want sondes word vergewe
Wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien (Wie sou kon raai)
Kom sing nou halleluja
En vier vandag die lewe
Want liefde is volmaak, dis tien uit tien (Liefde is volmaak)
Daar's hoop en daar is lewe
Want sondes word vergewe
Wie sou ooit kon raai dat elke mens die lig kan sien (Raai dat elke mens)
Kom sing nou halleluja
En vier vandag die lewe
Want liefde is volmaak, dis tien uit tien
Credits

About “10 uit 10” by Jurie Els

Read the complete lyrics to "10 uit 10" by Jurie Els from the album "10 uit 10". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Country.

"10 uit 10" is performed by Jurie Els. from the album "10 uit 10" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "10 uit 10", explore more songs by Jurie Els using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Jurie Els · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"10 uit 10" is credited to Jurie Els. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"10 uit 10" appears on "10 uit 10".

Visit the Jurie Els artist page at /artist/jurie-els for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.