Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Mooiste Meisie Lyrics by Jurie Els

10 uit 10

0

(Meisie, meisie, meisie)
(Meisie, meisie, meisie)
(Meisie, meisie, meisie)
Vanmôre toe dwaal ek nog deur eensaam strate
Ek was so alleen op hierdie helder sonskyn dag
Maar jy het net hier verskyn skoon uit die bloute
Ek is so verlief, dit het ek nooit verwag
Mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar vir my wys nie
Of jy dalk my ring gaan dra?
Mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar met my kuis nie?
Want dis al wat ek jou vra
Mooiste meisie, meisie, meisie ek is nooit meer by die huis nie
Dis vir jou wat ek wil sê
Kom sit hier teenaan my
Mooiste nooi wat ek wil hê
(Meisie, meisie, meisie)
(Meisie, meisie, meisie)
(Meisie, meisie, meisie)
Die maan en die verste sterre weet al lankal
Ons is bedoel om hierdie dae saam te deel
My meisie, vir jou gee ek 'n duisend soene
Jou oë lag as ons ons drome deel
Mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar vir my wys nie
Of jy dalk my ring gaan dra?
Mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar met my kuis nie?
Want dis al wat ek jou vra
Mooiste meisie, meisie, meisie ek is nooit meer by die huis nie
Dis vir jou wat ek wil sê
Kom sit hier teenaan my
Mooiste nooi wat ek wil hê
(Meisie, meisie, meisie)
(Meisie, meisie, meisie)
Mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar vir my wys nie
Dat jy wel my ring gaan dra?
Mooiste meisie, meisie, meisie wil jy nie maar met my kuis nie?
Sê net ja as ek jou vra
Mooiste meisie, meisie, meisie ek is nooit meer by die huis nie
Dis vir jou wat ek wil sê
Kom dans hier teenaan my
Mooiste nooi wat ek wil hê
Credits

About “Mooiste Meisie” by Jurie Els

Read the complete lyrics to "Mooiste Meisie" by Jurie Els from the album "10 uit 10". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Country.

"Mooiste Meisie" is performed by Jurie Els. from the album "10 uit 10" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Mooiste Meisie", explore more songs by Jurie Els using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Jurie Els · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Mooiste Meisie" is credited to Jurie Els. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Mooiste Meisie" appears on "10 uit 10".

Visit the Jurie Els artist page at /artist/jurie-els for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.