Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Liefde uit die oudedoos Lyrics by Karen Zoid

Republiek van Zoid Afrika, Vol. 4

2016

[Strofe 1: Karen Zoid]
Ek wil lewe in jou skaduwee, ek wil jou blik oor alles voel
Elke oggend as die son opkom, oor my bed en kas en stoel
Ek wil weet net wie en wat jy is, ek wil jou fyn maal op die wal
Ek wil jou rook soos goeie kruie uit die diepste, diepste dal
Ek wil jou dophou as jy luister na die woorde van matrose
Ek wil saamgaan op jou strooptog, ek wil deel in jou psigose
[Koortjie]
Kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans skadeloos
Kind van sonde, kind van troos, kind van liefde uit die oude doos
Liefde uit die oude doos, liefde uit die oude, oude doos
[Strofe 2: Neil Sandilands & Karen Zoid]
Dis ’n bitterbessie dagbreek, dis ’n uitroep kommapunt
Mabalel is huis toe want sy mis haar eie kind
Ek wens ek kon jou teken met ’n koukie of ’n kwas
Ek wens ek kon onthou hoekom ek so bewerig was
Ek wens ek kon jou opskryf met my balpuntpen behaag
Ek wens ons kon saam wakker word in ’n youth hostel in Praag
[Koortjie]
God is edel, God is boos, God is nogtans skadeloos
Kind van sonde, kind van troos, kind van liefde uit die oude doos
Liefde uit die oude doos, liefde uit die oude, oude doos
Liefde uit die oude doos, liefde uit die oude, oude doos
[Strofe 3: Karen Zoid & Neil Sandilands]
Ek wil jou rondwys in my hart, elke vloer en elke plafon
Ek sien jou bibber in die koue, maar daar’s nog son op die balkon
[Koortjie]
Kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans skadeloos
Kind van sonde, kind van troos, kind van liefde uit die oude doos
Liefde uit die oude doos, liefde uit die oude, oude doos
Liefde uit die oude doos, liefde uit die oude, oude doos
Credits

About “Liefde uit die oudedoos” by Karen Zoid

Read the complete lyrics to "Liefde uit die oudedoos" by Karen Zoid from the album "Republiek van Zoid Afrika, Vol. 4" in 2016. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Pop.

"Liefde uit die oudedoos" is performed by Karen Zoid. from the album "Republiek van Zoid Afrika, Vol. 4" in 2016 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Liefde uit die oudedoos", explore more songs by Karen Zoid using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Karen Zoid · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Liefde uit die oudedoos" is credited to Karen Zoid. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Liefde uit die oudedoos" appears on "Republiek van Zoid Afrika, Vol. 4" in 2016.

Visit the Karen Zoid artist page at /artist/karen-zoid for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.