Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Opmaak Lyrics by Karlien van Jaarsveld

Sing Vir Liefde

0

[Vers 1]
Wie gaan eerste jammer sê?
Of gaan jy op die bank bly lê?
Ons wil nie meer die stilte hê nie
So gaan jy eerste jammer sê?
[Voorkoor]
Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer
[Koor]
Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Dat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat ons opmaak
[Vers 2]
Kyk gou vining in my oë
Sodat jy weer jouself verloor
Jy stry daarteen, maar jy gee oor
So kyk gou vining in my oë
[Voorkoor]
Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer
[Koor]
Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat ons opmaak
[Brug]
Ons hou op dan gebeur dit weer
Sou dink ons het ons les geleer
Maar ons kan onsself net nie keer
Ek soek jou meer jy soek my meer
[Slot]
Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê eks oulik as ek kwaad raak (Kwaad raak)
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat
Kom ons baklei sodat ons op kan maak
Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
Baklei sodat ons op kan maak
Kom ons baklei sodat ons jammer sê
Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
En tot die dag wat ons twee saam oud raak
Kom ons baklei sodat ons opmaak

About “Opmaak” by Karlien van Jaarsveld

Read the complete lyrics to "Opmaak" by Karlien van Jaarsveld from the album "Sing Vir Liefde". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Opmaak" is performed by Karlien van Jaarsveld. from the album "Sing Vir Liefde" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Opmaak", explore more songs by Karlien van Jaarsveld using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Karlien van Jaarsveld · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Opmaak" is credited to Karlien van Jaarsveld. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Opmaak" appears on "Sing Vir Liefde".

Visit the Karlien van Jaarsveld artist page at /artist/karlien-van-jaarsveld for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.