Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Sê Wat Jy Wil Sê Lyrics by Karlien van Jaarsveld

Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

0

[Vers 1]
Ek voel onseker hier by jou
Dis of als wat ek wil hou
Vir 'n tyd wag om my weg te vat van jou
En al hou ek jou nou vas
Voel ek hoe jy weg draai
Omdat jou hart nog nooit net myne was
[Koor]
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil sê
Wil jy my nie hê?
Wil jy my hê?
Wil jy my hê?
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil sê
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou
[Vers 2]
En jy was gister nog by my
Jy het lank gebly
Asof jy nie weg wou gaan
Nou's als verby
Was ek dalk te gou vir jou?
Of was ek net nog een wat jou hart vir 'n seisoen kon hou?
[Koor]
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil sê
Wil jy my nie hê?
Wil jy my hê?
Wil jy my hê?
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil sê
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou
As jy sê wat jy wil sê
[Brug]
Sê my wat jou hart voel
Ek wil verstaan wat jy bedoel
[Slot]
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil sê
Wil jy my nie hê?
Wil jy my hê?
Wil jy my hê?
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil sê (Sê my wat jy voel)
Wil jy my nie hê?
Wil jy my hê?
Wil jy my hê? (Ek wil verstaan wat jy bedoel)
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil
Sê wat jy wil sê
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou
As jy sê wat jy wil sê

About “Sê Wat Jy Wil Sê” by Karlien van Jaarsveld

Read the complete lyrics to "Sê Wat Jy Wil Sê" by Karlien van Jaarsveld from the album "Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Sê Wat Jy Wil Sê" is performed by Karlien van Jaarsveld. from the album "Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Sê Wat Jy Wil Sê", explore more songs by Karlien van Jaarsveld using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Karlien van Jaarsveld · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Sê Wat Jy Wil Sê" is credited to Karlien van Jaarsveld. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Sê Wat Jy Wil Sê" appears on "Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou".

Visit the Karlien van Jaarsveld artist page at /artist/karlien-van-jaarsveld for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.