Oggend op vroeg Met 'n kop wat klop Op pad werk toe Gooi op die N2 op Gisteraand was bietjie rof Gisteraand was bietjie rof Ek moet eet Beursie by die huis vergeet Probeer die aand onthou Vir nog 'n laaste keer My ingewande is 'n bietjie seer My ingewande is 'n bietjie seer Maar ek is nie spyt nie Glo nie in selfverwyt nie Bel my vriende en ek hoor Meeste van hul klink maar goor En almal sê net oor en oor En almal sê net oor en oor En almal sê net oor en oor En oor en oor en oor en oor 21, 22, 23, 4 Ek sal als omruil Vir nog net een bier Ek wil fucked raak Party tot ek uitpass Fok werk môre en fok my baas 21, 22, 23, 4 Ek sal als omruil Vir nog net een bier Ek wil fucked raak Party tot ek uitpass Fok werk môre en fok my baas Die son trek water Dis amper al 5 uur Ek klim in die kar Ry huis toe summier Boodskappe sê kom maak n draai hier Boodskappe sê kom maak n draai hier Ek dink maar mooi Twee keer oor die saak Ek weet hierdie oomblik Is maak of braak Die kar draai self in die rigting van die bar Die kar draai self in die rigting van die bar Maar ek is nie spyt nie Glo nie in selfverwyt nie Bel my vriende en ek hoor “Ons almal gaan onsself verloor” En almal sê net oor en oor En almal sê net oor en oor En almal sê net oor en oor En oor en oor en oor en oor 21, 22, 23, 4 Ek sal als omruil Vir nog net een bier Ek wil fucked raak Party tot ek uitpass Fok werk môre en fok my baas 21, 22, 23, 4 Ek sal als omruil Vir nog net een bier Ek wil fucked raak Party tot ek uitpass Fok werk môre en fok my baas 21, 22, 23, 4 Ek sal als omruil Vir nog net een bier Ek wil fucked raak Party tot ek uitpass Fok werk môre en fok my baas 21, 22, 23, 4 Ek sal als omruil Vir nog net een bier Ek wil fucked raak Party tot ek uitpass Fok werk môre en fok my baas
Read the complete lyrics to "24" by Kontras in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Punk Rock, Rock, Alternative Rock.
"24" is performed by Kontras. in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL.
Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data.
If you enjoy "24", explore more songs by Kontras using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.
"24" is credited to Kontras. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.
Album information for "24" is not available in our database yet. You can still read the full lyrics on this page.
Visit the Kontras artist page at /artist/kontras for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.