Lyrks
Lyrks
Sign In
Cover Art

Gee meer Lyrics by Kontras

Vir Konteks

0

Ons het mos altyd meer
As wat ons bereid is om te gee
Ek hoor kinders skree in pyn
Terwyl hul wag in die hospitaal lyn
Verwagtinge is te veel
Ek kort iemand wat die las kan deel
Ek voel die angstigheid in my keel
En al wat ek wil doen is skree
Gee meer, gee meer
Gee alles want my kop is seer
Gee meer, gee meer
Gee meer maar my siel is leeg
Gee meer, gee meer
Gee alles want my kop is seer
Gee meer, gee meer
Gee meer maar my siel is leeg
Skryf my af; ek’s verbruik
Tap die laaste lewe uit my uit
Ek dra geen man se kruis
Maar my kroon druk die bloed uit
Ek is moeg en ek’s op
Ekke hoor die laksman kom
My energie gebruik verniet
Al my manna uitgegiet
Gee meer, gee meer
Gee alles want my hart is seer
Gee meer, gee meer
Gee meer maar my siel is leeg
Gee meer, gee meer
Gee alles want my hart is seer
Gee meer, gee meer
Gee meer maar my siel is leeg
Ek gee wat ek vat
Ek vat net wat ek gee
Jy vat net wat ek gee
Jy vat mos altyd meer
Gee meer
Gee meer
Gee alles want my hart is seer
Gee meer, gee meer
Gee meer maar my siel is leeg
Gee meer, gee meer
Gee alles want my kop is seer
Gee meer, gee meer
Gee meer maar my siel is leeg
Gee meer, gee meer
Gee alles want my kop is seer
Gee meer, gee meer
Gee meer maar my siel is leeg
Credits

About “Gee meer” by Kontras

Read the complete lyrics to "Gee meer" by Kontras from the album "Vir Konteks". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rock.

"Gee meer" is performed by Kontras. from the album "Vir Konteks" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Gee meer", explore more songs by Kontras using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Kontras · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Gee meer" is credited to Kontras. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Gee meer" appears on "Vir Konteks".

Visit the Kontras artist page at /artist/kontras for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.


Lyrks
Lyrks

Your gateway to the world of music lyrics.

Product

Features


© 2026 Lyrks. All rights reserved.