Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Jou Liefde Lyrics by Leah (SA)

Wonderwerk (Deluxe Weergawe)

2016

[Inleiding]
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoehoe
[Vers 1]
Blaas jou asem in my in
Blaas jou asem in my in
Weet nie hoe dit voel om nie meer die hele dag aan jou te dink nie
Ek weet ek was nog nooit so blind nie
En êrens in die donker nag
Êrens in n stille hoekie sal ek vir jou wag
Ek sal jou weer laat verstaan as jy nie weet nie
Sodat jy my nooit vergeet nie
[Koor]
Jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe
Laat my hart weer klop
Net jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe
Laat my voor jou staan
Net jou liefde laat my lewe
(Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoehoe)
Jou liefde laat my lewe
[Vers 2]
Al die woorde op my hart
Al die woorde op my hart
Wil ek net vir jou sê maar ek mag nie want ek weet nie hoe jy voel nie
Dalk is ek net te bang
Dat jy nie oor my ook so voel soos ek oor jou voel
Daar waar ons was en weer sal wees
Maar ek kan dit nie meer hou nie
Ek is nie vir dit gebou nie
[Koor]
Jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe
Laat my hart weer klop
Net jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe
Laat my voor jou staan
Net jou liefde laat my lewe
(Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoehoe)
Jou liefde laat my lewe
(Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoehoe)
[Brug]
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoehoe
Jou liefde laat my lewe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoehoe
Aha, ah
[Slot]
Jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe
Laat my hart weer klop
Net jou liefde laat my lewe, lewe, lewe, lewe, lewe
Laat my voor jou staan
Net jou liefde laat my lewe (Liefde)
(Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoehoe)
Jou liefde laat my lewe
(Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoe
Oehoe, oe oe oehoehoe)
Oehoe, oe oe oehoe (Lewe)
Oehoe, oe oe oehoe (Lewe)
Oehoe, oe oe oehoe (Oe)
Oehoe, oe oe oehoehoe
Credits

About “Jou Liefde” by Leah (SA)

Read the complete lyrics to "Jou Liefde" by Leah (SA) from the album "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)" in 2016. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Jou Liefde" is performed by Leah (SA). from the album "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)" in 2016 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Jou Liefde", explore more songs by Leah (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Leah (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Jou Liefde" is credited to Leah (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Jou Liefde" appears on "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)" in 2016.

Visit the Leah (SA) artist page at /artist/leah-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.