Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Maak My Dag Lyrics by Leah (SA)

Wonderwerk (Deluxe Weergawe)

0

[Vers 1]
In jou oë sal ek verdwaal
Maar jou stem sal my kom haal
En jou woorde laat my praat
Want ons maak mekaar se sinne klaar
[Voorkoor]
Oe, oe
[Koor]
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my
Glimlag maak my dag
Oe oe oe
[Vers 2]
Soos ons deur die donker voel
Weet ons ons is vir mekaar bedoel
Want hoe jou hand my vat lig my hart
Daar is iets van jou wat met my praat (Ah)
[Voorkoor]
Mmm, oe
[Koor]
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van latеr
Want jou glimlag maak my
Glimlag maak my dag
Oe oe oe
Kom ons hardloop dеur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my
Glimlag maak my dag
Oe oe oe
[Brug]
Lalalala la la la
La lalalalalala
Lalalala la la la
Lalalala la la la
[Slot]
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my
Glimlag maak my dag
Oe oe oe
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later
Want jou glimlag maak my
Glimlag maak
Want jou glimlag maak my
Glimlag maak my dag
Hahaha
Credits

About “Maak My Dag” by Leah (SA)

Read the complete lyrics to "Maak My Dag" by Leah (SA) from the album "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Maak My Dag" is performed by Leah (SA). from the album "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Maak My Dag", explore more songs by Leah (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Leah (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Maak My Dag" is credited to Leah (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Maak My Dag" appears on "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)".

Visit the Leah (SA) artist page at /artist/leah-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.