Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Volmaan Lyrics by Leah (SA)

Wonderwerk (Deluxe Weergawe)

0

[Vers 1]
Ek was gevind maar verlore (Verlore, verlore, verlore)
Ek was al hier vantevore (Tevore, tevore)
En dit speel weer voor my af
En ek weet hoe dit gaan eindig vanaand (Vanaand, vanaand, vanaand)
Jy kan maar weet daar's geen woorde (Woorde, woorde)
Al die praat is nou verbode (Verbode, verbode)
Hou my vas en trêk en my nader
Eerder nou as bietjie later vanaand (Vanaand, vanaand)
[Koor]
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerdеr lê?
Ek wil saam met jou onder die stеrre lê (Onder die sterre lê)
Is dit die aanhou hoop wat so om ons loer?
Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê (Onder die sterre lê)
[Vers 2]
Dit verskyn uit die nêrens
Dis nou dit kom van êrens
Dis 'n wete met verskil
Dis 'n wil jou nooit weer los nie gevoel (Gevoel, gevoel)
[Koor]
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterrre lê (Onder die sterre lê)
Is dit die aanhou hoop wat so om ons loer?
Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterre lê (Onder die sterre lê)
[Brug]
En dit maak nie regtig sin nie
Weet nie waar om te begin hoe ek voel oor jou (Hoe ek voel oor jou)
Is ons liefde net 'n oomblik
Wat sal ophou in 'n oogwink as ek praat met jou (Jou, jou, jou)
[Slot]
Is dit die volmaan wat my so onkant vang?
Is dit die stille nag wat soos soene val?
Gaan ons maar eerder lê?
Ek wil saam met jou onder die sterrre lê
Is dit die aanhouhoop wat so om ons loer? (Om ons loer)
Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand? (Mis vanaand)
Gaan ons maar eerder lê
Ek wil saam met jou onder die sterre lê (Onder die sterre lê)
Credits

About “Volmaan” by Leah (SA)

Read the complete lyrics to "Volmaan" by Leah (SA) from the album "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Volmaan" is performed by Leah (SA). from the album "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Volmaan", explore more songs by Leah (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Leah (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Volmaan" is credited to Leah (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Volmaan" appears on "Wonderwerk (Deluxe Weergawe)".

Visit the Leah (SA) artist page at /artist/leah-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.