Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Anne Bokkie Lyrics by Lianie May

Lank Lewe Die Liefde

2011

[Vers 1]
Vyf maande terug het jy
Die hele aand gedans met my
Maar nou is jy anders
Gemoed net soos die branders
Jy maak my deurmekaar
[Vers 2]
Twee weke terug het jy
Ge-SMS dit is verby
Dit het alles verander ek weet daar's iemand anders
My wêreld val inmekaar
[Koor]
Toe jy my naam vergeet het ek alreeds geweet
Dat jy ‘n ander bokkie in jou arms hou
Het ek te hard probeer om jou hart te keer?
Dat jy ‘n andеr bokkie in jou arms hou
Toe jy my naam vergeet moеs ek tog maar weet
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Ek belowe jou jy's nie die tiepe ou
Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou
[Vers 3]
Die jaar is so te sê verby
Toe ek 'n klop aan my voordeur kry
My wêreld het verander
Ek’s lief vir iemand anders
En dit skitter aan my vinger ja
[Koor]
Toe jy my naam vergeet het ek alreeds geweet
Dat jy ‘n ander bokkie in jou arms hou
Het ek te hard probeer om jou hart te keer?
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Toe jy my naam vergeet moes ek tog maar weet
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Ek belowe jou jy's nie die tiepe ou
Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou
[Brug}
Jy sê vergewe my
Want al wat jy wil hê is nog 'n kans met my vanaand
Jy sê vergewe my
Maar ek weet dat jy dieselfde man sal bly
[Slot]
Toe jy my naam vergeet het ek alreeds geweet
Dat jy ‘n ander bokkie in jou arms hou
Het ek te hard probeer om jou hart te keer?
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Toe jy my naam vergeet moes ek tog maar weet
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Ek belowe jou jy's nie die tiepe ou
Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou
Toe jy my naam vergeet het ek alreeds geweet
Dat jy ‘n ander bokkie in jou arms hou
Het ek te hard probeer om jou hart te keer?
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Toe jy my naam vergeet moes ek tog maar weet
Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou
Ek belowe jou jy's nie die tiepe ou
Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou
Ek belowe jou jy's nie die tiepe ou
Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou
Credits

About “Anne Bokkie” by Lianie May

Read the complete lyrics to "Anne Bokkie" by Lianie May from the album "Lank Lewe Die Liefde" in 2011. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Pop.

"Anne Bokkie" is performed by Lianie May. from the album "Lank Lewe Die Liefde" in 2011 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Anne Bokkie", explore more songs by Lianie May using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Lianie May · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Anne Bokkie" is credited to Lianie May. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Anne Bokkie" appears on "Lank Lewe Die Liefde" in 2011.

Visit the Lianie May artist page at /artist/lianie-may for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.