Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Jy Soen My Nie Meer Nie Lyrics by Lianie May

Vergeet My Nie

0

Ek kan onthou hoe jy by my pas
Ek kan onthou hoe perfek dit was
Maar ek soek na jou
En my hart voel rou
Ek's goed genoeg as dit vir jou pas
Maar skuins ná twaalf word ek net 'n las
En dit maak my so seer
Wanneer sal ek ooit leer
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
Mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens
Kyk en probeer alles reg te wens
As ek weet dis te laat
Hoe volg ek my eie raad
Want ek's nou gebreek
Alles net oor jou
Voel jou mes in my steek
Het jy geen berou
Eendag sien ek jou weer
Voel jy ook nou die seer
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
Mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Was ek te koud vir jou harde lyf
Was ek net moeg dat jy my so rondskuif
Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam
Want jy het nou jou kans laat verbygaan
Want jy soen my nie meer nie
Soen my nie meer nie
En ek mis hoe dit was
Mis hoe dit was
En jy maak met my hart soos klei
Dis die skoen wat jou pas
Credits

About “Jy Soen My Nie Meer Nie” by Lianie May

Read the complete lyrics to "Jy Soen My Nie Meer Nie" by Lianie May from the album "Vergeet My Nie". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Jy Soen My Nie Meer Nie" is performed by Lianie May. from the album "Vergeet My Nie" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Jy Soen My Nie Meer Nie", explore more songs by Lianie May using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Lianie May · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Jy Soen My Nie Meer Nie" is credited to Lianie May. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Jy Soen My Nie Meer Nie" appears on "Vergeet My Nie".

Visit the Lianie May artist page at /artist/lianie-may for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.