Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ek Is Verlief Lyrics by Monique Steyn

Mosaïek

2017

Een kyk wat tel bedoel vir jou
Tyd loop te vinnig speel dit terug sodat ek dit kan onthou
Geen brief geskryf geen lys wat bewys
Wat jy klaar weet ek en jy weet jy’t genoeg gesien
Jy kan dit hoor in die stiltes
In die stiltes kan jy dit hoor
Jy kan dit sien in die donker
In die donker kan jy jou hart verloor
Jy kan dit voel aan my hartkop
Aan my hartklop want ek is verlief
Ek is verlief
Jy kan dit hoor in my asem
In my asem kan jy dit hoor
Jy kan dit sien in my woorde
In my woorde kan jy jou hart verloor
Jy kan dit voel aan my hartklop
Aan my hartklop want ek is verlief
Ek is verlief
Ek hou my woord ek weet jy’s bang
Een tree dis al jy moet leer om die hartseer te laat gaan
Een soen is genoeg om jou te wys
Hoe ek nou voel ek en jy weet jy’t genoeg gesien
Jy kan dit hoor in die stiltes
In die stiltes kan jy dit hoor
Jy kan dit sien in die donker
In die donker kan jy jou hart verloor
Jy kan dit voel aan my hartkop
Aan my hartklop want ek is verlief
Ek is verlief
Jy kan dit hoor in my asem
In my asem kan jy dit hoor
Jy kan dit sien in my woorde
In my woorde kan jy jou hart verloor
Jy kan dit voel aan my hartklop
Aan my hartklop want ek is verlief
Ek is verlief
Elke oggend met ‘n koffie langs jou bed
Met ‘n brief daarby wat sê hoe lief ek jou het
Hierdie dag sal ek nooit kan vergeet saam met jou
Kyk hoe breek ons twee die bande wat ons terug hou
Jy kan dit hoor in die stiltes
In die stiltes kan jy dit hoor
Jy kan dit sien in die donker
In die donker kan jy jou hart verloor
Jy kan dit voel aan my hartkop
Aan my hartklop want ek is verlief
Ek is verlief
Jy kan dit hoor in my asem
In my asem kan jy dit hoor
Jy kan dit sien in my woorde
In my woorde kan jy jou hart verloor
Jy kan dit voel aan my hartklop
Aan my hartklop want ek is verlief
Ek is verlief
Ek is verlief
Ek is verlief

About “Ek Is Verlief” by Monique Steyn

Read the complete lyrics to "Ek Is Verlief" by Monique Steyn from the album "Mosaïek" in 2017. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ek Is Verlief" is performed by Monique Steyn. from the album "Mosaïek" in 2017 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ek Is Verlief", explore more songs by Monique Steyn using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Monique Steyn · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ek Is Verlief" is credited to Monique Steyn. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ek Is Verlief" appears on "Mosaïek" in 2017.

Visit the Monique Steyn artist page at /artist/monique-steyn for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.