Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Onder Die Invloed Lyrics by Monique Steyn

Mosaïek

2017

Klaar oor die lyn getrap
Klaar dit gesê en doen wat ons mos wou
Ons het geweet wat dit moontlik in hou
Te laat om tyd terug te draai hier staan ons nou
Weer vir jou woorde val
Weer in jou oë van verleiding gekyk
Weer toegelaat dat jy my net gebruik
Daar’s iets in jou oë wat my hart uit laat struikel
Onder die invloed het jy my lief
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
En elke liewe keer moet ek verdrink
Ondеr jou invloed
Al sny ek jou nou uit
Als in my lewе en als in my kop
Al probeer ek bitter hard om te stop
Sonder ‘n waarskuwing daag jy weer op
Weer vir jou woorde val
Weer in jou oë van verleiding te kyk
Weer toegelaat dat jy my net gebruik
Daar’s iets in jou stem wat my altyd laat struikel
Onder die invloed het jy my lief
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
En elke liewe keer moet ek verdrink
Onder die invloed het jy my lief
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
En elke liewe keer moet ek verdrink
Onder jou invloed
Op die bodem
Ek kyk op
Sien die lig voel hou dryf ek na bo
Los jou onder aan kettings gebind
Sal nie terug kyk nie
Nooit weer seerkry nie
Nooit weer seerkry nie
Onder die invloed het jy my lief
Is ek jou antwoord is ek altyd wie jy kies
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
En elke liewe keer moet ek verdrink
Onder die invloed het jy my lief
Is ek die antwoord is ek altyd wie jy kies
Ek’s onder jou invloed verbeel my dit is goed
En elke liewe keer moet ek verdrink
Onder jou invloed

About “Onder Die Invloed” by Monique Steyn

Read the complete lyrics to "Onder Die Invloed" by Monique Steyn from the album "Mosaïek" in 2017. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Onder Die Invloed" is performed by Monique Steyn. from the album "Mosaïek" in 2017 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Onder Die Invloed", explore more songs by Monique Steyn using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Monique Steyn · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Onder Die Invloed" is credited to Monique Steyn. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Onder Die Invloed" appears on "Mosaïek" in 2017.

Visit the Monique Steyn artist page at /artist/monique-steyn for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.