Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Stoom Lyrics by Riaan Benadé

Die Lot

2024

[Vers]
Ek ken jy alleen
Jou hand op my been
110 oppie speakers
Klok 130 oppie kop
Ons weet nie waar nie
Maar ons is nog nie daar nie, want
Jy's net hier by my
Al is dit al wat ek kan kry
Dalk moet ons die kamer los en net aanhou ry
Wie kort 'n bed as jy my huis is
Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
Vry of ons gekys is
[Kors]
Tot dit stoom
Teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was
Toe ons stoom
Jy't belowe jy sal bly my by
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom
[Vers]
Jou hand sweef in die reën
Ons tyd is geleen
Wonder en sien of jy hier is, stop
180 in jou kop
Jy weet nie waar nie
Maar ons is nog nie daar nie, want
Jy's net hier by my
Ek sien dis al wat jy wil kry
Dalk moet ons die wêreld los en net aanhou ry
Wie kort 'n werk as jy my skat is
Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
Vry of ons gekys is
[Kors]
Tot dit stoom
Teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was
Toe ons stoom
Jy't belowe jy sal bly my by
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom
[Brug]
Het op die agterseat gevry
Hoe vinnig loop die tyd verby
Jy bly die beste deel van alles vir my
[Kors]
Tot dit stoom
Teen die vensters tussen jou en my
Ek mis hoe dit was
Toe ons stoom
Jy't belowe jy sal bly my by
Maak nie saak waar ons ry nie
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom
[Instrumentele]
[Outro]
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
Solank ons stoom

About “Stoom” by Riaan Benadé

Read the complete lyrics to "Stoom" by Riaan Benadé from the album "Die Lot" in 2024. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Country.

"Stoom" is performed by Riaan Benadé. from the album "Die Lot" in 2024 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Stoom", explore more songs by Riaan Benadé using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Riaan Benadé · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Stoom" is credited to Riaan Benadé. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Stoom" appears on "Die Lot" in 2024.

Visit the Riaan Benadé artist page at /artist/riaan-benade for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.