Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Selfde Bed Lyrics by Riana Nel

Jy Sal Weet

2017

Is daar ’n rede goed genoeg om jou net hier te los
As ek die wêreld sou verower sou dit ons alles kos
En is die rand en sent die moeite werd vir jou soene deur die bos
Nee ek weet nie meer
Nee ek weet nie meer
En ek sien hoe al die jare tussen ons kom lê
’n Bietjie meer in die bank maar wat het ons belê
As die verlange wat ek voel vanaand my nie terug na jou toe bring
Weet ek nie meer
Nee ek weet nie meer
Want ek sien al jou trane, gebede en pyn
Dis net God se genade wat ons hierdeur lei
En al lê ons nie meer in dieselfde bed
Ek bly lief vir jou, ek bly lief vir jou
Het die tyd ons uit gewoonte nou verby gesteek
En nou sit ons op ons eie weer opgeskeep
Maar daar’s reëls en regulasies waar jy is vanaand
En ek weet nie meer
Nee ek weet nie meer
Jy vergeet die woorde wat gesê is tussen ons
Ek probeer jou te herinner maar dit is tyd gemors
En die ouderdom het jou kom haal maar dis beter waar jy is
En ek sal onthou, ja ek sal onthou
Want ek sien al jou trane, gebede en pyn
Dis net God se genade wat ons hierdeur lei
En al lê ons nie meer in dieselfde bed
Ek bly lief vir jou, ek bly lief vir jou
As jy in die lewe voor ’n keuse staan
Volg jou hart
En dis die dinge van die wêreld wat wil harder praat
As jy weer in jou lewe voor ’n keuse staan
Volg jou hart
Gee die liefde weer ’n rede
Want ek sien al jou trane, gebede en pyn
Dis net God se genade wat ons hierdeur lei
En al lê ons nie meer in dieselfde bed
Ek bly lief vir jou, ek bly lief vir jou
Net lief vir jou
Credits

About “Selfde Bed” by Riana Nel

Read the complete lyrics to "Selfde Bed" by Riana Nel from the album "Jy Sal Weet" in 2017. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Selfde Bed" is performed by Riana Nel. from the album "Jy Sal Weet" in 2017 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Selfde Bed", explore more songs by Riana Nel using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Riana Nel · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Selfde Bed" is credited to Riana Nel. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Selfde Bed" appears on "Jy Sal Weet" in 2017.

Visit the Riana Nel artist page at /artist/riana-nel for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.