Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Selfie Song Lyrics by Leah (SA)

Kyk Na My

0

[Vers 1]
Laasnag was ek opgewonde tot in my diepste
So ek wag vir nog 'n WhatsApp
Ek wag vir nog 'n WhatsApp
Toe ek opstaan vanoggend was haar naam weer op my lippe
En 'n foto met 'n soen
'n Foto met 'n soen
Is dit haar wippende cleavage (O ja)
Of haar boutjies in minis (Sexy)
Kilometer lang bene in 'n klein bietjie klere
Maak 'n man mos tevrede
[Voorkoor]
Want ek hou van 'n kurwes
Maak my klein bietjie nervous
Kilometer lang bene
Van waar kom daai gеne, maak 'n man mos tevredе
[Koor]
Ek stuur net gou vir jou 'n selfie (Oh)
Net ingeval jy dalk verlang
Dis 'n ek mis jou baby selfie (Oh)
Om hierdie oomblik vas te vang
O hello, ek mis jou
Ek mis jou, ek mis jou
Ek mis my in jou selfie (Jy mis jou in my selfie)
Jy weet ek kan nie help nie (Oh nee dit gaan nie help nie)
Jy's so hot ek photobomb
Photobomb, photobomb
[Vers 2]
Toe ek slaap gisteraand was daai lyfie in my drome
En ek vra wat moet ek doen
Ek vra wat moet ek doen
(Wat gaan jy doen bra?)
Hierdie week was ek weer
Was ek weer skuins van my kop af
Ek wag weer vir jou boodskap
'n Foto met jou boodskap (Oh)
Want ek's mal oor haar glimlag
Maak my skoon ongemaklik
Kilometer lang bene
Van waar kom daai gene
Maak 'n man mos tevrede
Is dit die lyn van haar lyfie (Oh)
Kannie help om te kyk nie (Oh)
Kilometer lang bene
In 'n klein bietjie klere
Maak 'n man mos tevrede
[Koor]
Ek stuur net gou vir jou 'n selfie (Oh)
Net ingeval jy dalk verlang
Dis 'n ek mis jou baby selfie (Check 'it uit, check 'it uit)
Om hierdie oomblik vas te vang
Oh hello ek mis jou
Ek mis jou, ek mis jou
Ek mis my in jou selfie (Jy mis jou in my selfie)
Jy weet ek kannie help nie (Oh nee dit gaan nie help nie)
Jy's so hot ek photobomb
Photobomb, photobomb
[Brug]
Ah, yes
Hou bietjie vas my drankie
Sodat ek nie weer foute maak nie
Hier's 'n lekker ding op my screen
Maar ek's weer uit ge-crop ek sien ja
Daar's iets sexy op my skerm
Maar sy like meer vir Kurt Darren (Wat)
Ek sê damn girl is nie asof ek wil trou
Ek soek myself net in jou photie
[Slot]
Ek stuur net gou vir jou 'n selfie (Oh)
Net ingeval jy dalk verlang
Dis 'n ek mis jou baby selfie (Oh)
Om hierdie oomblik vas te vang
Oh hello ek mis jou
Ek mis jou, ek mis jou
Ek mis my in jou selfie (Jy mis jou in my selfie)
Jy weet ek kannie help nie (O nee dit gaan nie help nie)
Jy's so hot ek photobomb
Photobomb
Photobomb
Photobomb (Hey)
Credits

About “Selfie Song” by Leah (SA)

Read the complete lyrics to "Selfie Song" by Leah (SA) from the album "Kyk Na My". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Selfie Song" is performed by Leah (SA). from the album "Kyk Na My" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Selfie Song", explore more songs by Leah (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Leah (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Selfie Song" is credited to Leah (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Selfie Song" appears on "Kyk Na My".

Visit the Leah (SA) artist page at /artist/leah-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.