Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Somer in my keel Lyrics by Werner van der Hoven

Hart se taal

0

Sal jy saamry
In die somer
Haal daai dak af
Maak jou hare los
Of wil jy saam my ry in die winter
Sit daai dak op laat ons warm word
Ek verkies die somer
Met daai wind wat waai in my gesig
Gooi jou kop by die venster uit
Met jou hande in die lug
Gooi daai somer in my keel
Wil jy 'n glasie deel
Van nou af laat ons los
Van die binneland
Tot by die see
Kom ons maak daai hare los
Maar ek verkies die somer
Met daai wind wat waai
Waai, waai
Wil jy saamry in die somer?
Sal jy?
Wil jy saamry in die somer?
Sal jy?
Wie kan nou worry in die somer
As dinge dan so lekker raak
Jy kan maar worry weer in die winter
Terwyl daai son so vinnig sak
Ek vеrkies die somer
Mеt daai wind wat waai
In my gesig
Gooi jou kop
By die venster uit
Met jou hande in die lug
Gooi daai somer in my keel
Wil jy 'n glasie deel
Van nou af laat ons los
Van die binneland
Tot by die see
Kom ons maak daai hare los
Maar ek verkies die somer
Met daai wind wat waai
Waai, waai
Wil jy saamry in die somer?
Sal jy?
Sal jy?
Wil jy saamry in die somer?
Sal jy?
Gooi daai somer in my keel
Wil jy 'n glasie deel
Van nou af laat ons los
Van die binneland
Tot by die see
Kom ons maak daai hare los
Maar ek verkies die somer
Met daai wind wat waai
Waai, waai
Wil jy saamry in die somer?
Sal jy?
Sal jy?

About “Somer in my keel” by Werner van der Hoven

Read the complete lyrics to "Somer in my keel" by Werner van der Hoven from the album "Hart se taal". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Somer in my keel" is performed by Werner van der Hoven. from the album "Hart se taal" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Somer in my keel", explore more songs by Werner van der Hoven using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Werner van der Hoven · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Somer in my keel" is credited to Werner van der Hoven. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Somer in my keel" appears on "Hart se taal".

Visit the Werner van der Hoven artist page at /artist/werner-van-der-hoven for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.