Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Wynland Lyrics by Werner van der Hoven

Hart se taal

0

Die wind waai deur die blare die wingerde staan styf
Opgelei in hulle rye gereed vir parstyd
Die druiwe raak al soeter veral Sauvignon Blanc
Maar ek wag vir daai Merlot laat daai rooi duiwel brand
Want jou liefde
Jou liefde
Proe net soos die Wynland
Daar waar die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Op jou het ek my hart verloor
Die trekkers sleep hulle waens
Die mandjie loop al oor
Hop hop na die kelder en vanaand in die stoor
Maak daai tenke voller
Wynmaker doen jou bes
Gooi hom in die bottel
Laat ek my dors kan les
Want jou liefde
Jou liefde
Proe net soos die Wynland
Daar waar die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Want jou liefde
Jou liefde
Voel net soos die Wynland
Daar waar die skemers nog hoog brand
Jy het met my hart getoor
As jy wegraak dan voel ek alleen
Dan sit ek met 'n knop in my keel
Maar jou roesbruin is ook vir my mooi
Jy sal terugkom as jy bloeisels begin gooi
Want jou liefde
Jou liefde
Proe net soos die Wynland
Daar waar die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Want jou liefde
Jou liefde
Voel net soos die wynland
Daar waar die skemers nog hoog brand
Jy het met my hart getoor
Daar waar die skemers tot laat brand
Op jou het ek my hart verloor
Op jou het ek my hart verloor

About “Wynland” by Werner van der Hoven

Read the complete lyrics to "Wynland" by Werner van der Hoven from the album "Hart se taal". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Wynland" is performed by Werner van der Hoven. from the album "Hart se taal" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Wynland", explore more songs by Werner van der Hoven using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Werner van der Hoven · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Wynland" is credited to Werner van der Hoven. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Wynland" appears on "Hart se taal".

Visit the Werner van der Hoven artist page at /artist/werner-van-der-hoven for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.