[Vers 1: Biggy] Soveel vra wat ek vra terwyl ek soek vir die stukke Was ek nie genoeg was dit iets van binne Jy het my gebreek en geroof van my sinne Soveel om te sê maar dit kruip weg op my lippe Ek steek dit weg waar die son nie kan skyn nie Daar wat alles op my jaag, my nie kan kry nie Ek moes vlug ek kon nie langer bly Want die een wat jy was, is nie meer jy nie Jy was vreemd vir my en dit hou my wakker Die duiwel wat jy is het opgesluip van agter Ek was sterk еn my hart was altyd dapper Maar die volume van jou aksiеs sit ek nou sagter [Koor: Bouwer Bosch] Jy was die afgrond waarin jy wou sien nie Jou lee beloftes is nie wat ek verdien nie 'n pik donker dood loop straat waar ek en jy 'n laaste keer praat Jy was die kom maar ek het gehoop jy was die punt Al die tyd het jy my met jou leuens verblind Ek het jou vir 'n engel misgis Ek is net bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is [Vers 2] Ek moes byt aan my tong Om te keer dat ek skree Jou wou alles uit my he en ek het net gegee Jy't gesê ek kan loop daar is baie visse in die see Maar vir jou was ek 'n vis in 'n druppel gelee Jy het dorings in jou hart ek wou blomme in jou plant Al was jy altyd verkeerd het ek gestaan by jou kant Jy sal my los in die donker ek sal soek vir jou hand Al was ek 'n see emosie sou jy bly op die sand Ek hoop jy leef met gewete met die pyn wat jy bring Ek hoop jou hart raak swaar as jy my stem hoor sing Ek hoop jy voel wat ek voel en jou liefde raak min Maar vir nou al wat jy kry Is maar net jou sin [Koor: Bouwer Bosch] Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Ek is bly, bly dat ons verby is Jy was die kom maar ek het gehoop jy was die punt Al die tyd het jy my met jou leuens verblind Ek het jou vir 'n engel misgis Ek is net bly, bly dat ons verby is
Read the complete lyrics to "Bly" by Biggy(SA) from the album "Jong Grotes". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Rap.
"Bly" is performed by Biggy(SA). from the album "Jong Grotes" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL.
Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data.
If you enjoy "Bly", explore more songs by Biggy(SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.
"Bly" is credited to Biggy(SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.
"Bly" appears on "Jong Grotes".
Visit the Biggy(SA) artist page at /artist/biggysa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.