Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Breek Lyrics by Caroline Grace (SA)

Breek

2021

[Vers 1]
Tussen die stiltes en die stof
Tussen die berge en die vrede
Wil vergeet maar instede
Wil my hart net weer ontplof
Tussen die kon, die was, die wou
Is die sonder nou die seerste
En die wonder nou die meeste
Als laat dink my net aan jou
[Voorkoor]
Met als probeer ek terughou
Maar oor jou sal ek nooit kan kom
En ek probeer net weg kyk
Niks vergelyk met wat ons twee was
[Koor]
Kom breek my hart nog een keer
Al sou ek dan vergaan
Het ek gedoen wat ek kan
Als gegee wat ek het
Net om te verstaan
Kom breek my hart nog een keer
Ek het niks om te verloor
Dalk daar net 'n rede om vir altyd en ewig
Glo jy's die verlede
So kom breek dit nog een keer
[Vers 2]
Tussen die ure van die nag
Tussen wakker lê en wag
Al die soeke na die lig
Dan verlang ek net weer terug
[Voorkoor]
Met als probeer ek terughou
Maar oor jou sal ek nooit kan kom
En ek probeer net weg kyk
Niks vergelyk met wat ons twee was
[Koor]
Kom breek my hart nog een keer
Al sou ek dan vergaan
Het ek gedoen wat ek kan
Als gegee wat ek het
Net om te verstaan
Kom breek my hart nog een keer
Ek het niks om te verloor
Dalk daar net 'n rede om vir altyd en ewig
Glo jy's die verlede
[Brug]
Al is dit nou vir altyd
Al is dit nou finaal
Al is dit nou vir ewig
Minstens sal ek weet
Al is dit nou vir altyd
Al is dit nou finaal
Sal ek weet dat ek weet, dat ek weet, dat ek weet
[Slot]
Kom breek my hart nog een keer
Al sou ek dan vergaan
Het ek gedoen wat ek kan
Als gegee wat ek het
Net om te verstaan
Kom breek my hart nog een keer
Ek het niks om te verloor
Dalk daar net 'n rede om vir altyd en ewig
Glo jy's die verlede
So kom breek dit nog een keer

About “Breek” by Caroline Grace (SA)

Read the complete lyrics to "Breek" by Caroline Grace (SA) from the album "Breek" in 2021. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Breek" is performed by Caroline Grace (SA). from the album "Breek" in 2021 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Breek", explore more songs by Caroline Grace (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Caroline Grace (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Breek" is credited to Caroline Grace (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Breek" appears on "Breek" in 2021.

Visit the Caroline Grace (SA) artist page at /artist/caroline-grace-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.