Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Eindelose Liefde Lyrics by Caroline Grace (SA)

Eindelose Liefde

0

[Vers 1]
Wat is liefde?
'n Kraan wat aanhou loop, oh wat is liefde?
As emosies dit kan koop
Om en om die lewe soms, om en om ons harte
Wat die beter helfte uit ons uit kry
Wat is liefde?
Kom dit net een keer verby?
Ek wil nie uitmis
Dis my hart wat vir ons baklei
[Voorkoor]
Om en om geluk te soek, om en om so uit die boek
Dis eindelik joune en myne
[Koor]
Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
Alles gee, ek kies 'n lewe saam met jou
En eindelose liefde
Sal die vure blis en die donder stil maak
Alles doen, vir ons twee opstaan hier en nou
Dis eindelose liefde saam met jou
Dis eindelose liefde saam met jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou
[Vers 2]
Wat is liefde?
'n Trein sonder 'n spoor, oh wat is liefde?
As jy wen en soms verloor
Om en om die lewe soms, om en om ons harte
Wat die beter helfde uit ons uit kry
Wat is liefde?
Is dit nog 'n keer probeer, oh wat is liefde?
Vergewe weer en weer
[Voorkoor]
Om en om geluk te soek, om en om so uit die boek
Dis eindelik joune en myne
[Koor]
Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
Alles gee, ek kies 'n lewe saam met jou
En eindelose liefde
Sal die vure blis en die donder stil maak
Alles doen, vir ons twee opstaan hier en nou
Dis eindelose liefde saam jou
Dis eindelose liefde saam jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou
[Brug]
Alles, alles, alles, alles wat ek weg kan gee
Is joune, ja dis joune
Alles, alles, alles, alles wat die lewe bied
Kan ons saam wen en saam droom en saam leef
[Slot]
Sal vir jou baklei, sal vir jou vergewe
Alles gee, ek kies 'n lewe saam met jou (Saam met jou)
En eindelose liefde
Sal die vure blis en die donder stil maak
Alles doen, vir ons twee opstaan hier en nou (Hier en nou)
Dis eindelose liefde saam jou
Dis eindelose liefde saam jou
Dis ek en jy vir altyd en vir nou
Vir altyd en vir nou

About “Eindelose Liefde” by Caroline Grace (SA)

Read the complete lyrics to "Eindelose Liefde" by Caroline Grace (SA) from the album "Eindelose Liefde". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Eindelose Liefde" is performed by Caroline Grace (SA). from the album "Eindelose Liefde" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Eindelose Liefde", explore more songs by Caroline Grace (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Caroline Grace (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Eindelose Liefde" is credited to Caroline Grace (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Eindelose Liefde" appears on "Eindelose Liefde".

Visit the Caroline Grace (SA) artist page at /artist/caroline-grace-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.