Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ek Bid Vir Jou Lyrics by Caroline Grace (SA)

Eindelose Liefde

2017

[Vers 1]
Al sien ek jou nie weer
Al kon ek jou nie keer nie
Wonder ek vanaand, waar is jy?
Ek wonder oor wat doen jy
Waar jy is, wat maak jy, wonder jy ook oor my?
[Voorkoor]
Ek weet ons is op 'n ander plek
En as jy wonder oor my weet dat ek
[Koor]
Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm
As die wind gaan lê, weet ek nou
Dat alles vir 'n rede
Dat ek jou 'n rukkie vas kon hou, ons seisoen
Naby jou, ek sou dit nooit anders oor wou doen
Sal jy (Sal jy)
Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou
Dat alles vir 'n rede
Dat ek jou 'n rukkie vas kon hou, ons seisoen
Naby jou, еk sou dit nooit anders oor wou doen
Sal jy ook bid vir my?
[Vers 2]
Die maan vеrtel 'n storie
Kyk as jy nie glo nie
Blink ons ster vanaand vir jou?
Maak net toe jou oë en luister
Daar waar jy is woorde vlieg in die wind
[Voorkoor]
Ek weet ons is op 'n ander plek
En as jy wonder oor my, weet dat ek
[Koor]
Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou
Dat alles vir 'n rede
Dat ek jou 'n rukkie vas kon hou, ons seisoen
Naby jou, ek sou dit nooit anders oor wou doen
Sal jy ook bid vir my?
[Brug]
Tyd genees verlange woorde
Maar die liefdes raak net groter
Diep in my, hoop ek jy's okay
In jou oë is soveel vrede
Ek mis jou daarvoor, nog 'n rede
Sou alles gee vir nou
Vir 'n oomblik saam met jou
[Slot]
Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou
Ek mis vir jou
Ek bid vir jou
Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
Weet ek nou
Dat alles vir 'n rede
Dat ek jou 'n rukkie vas kon hou, ons seisoen
Naby jou, ek sou dit nooit anders oor wou doen
Sal jy ook bid vir my?

About “Ek Bid Vir Jou” by Caroline Grace (SA)

Read the complete lyrics to "Ek Bid Vir Jou" by Caroline Grace (SA) from the album "Eindelose Liefde" in 2017. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ek Bid Vir Jou" is performed by Caroline Grace (SA). from the album "Eindelose Liefde" in 2017 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ek Bid Vir Jou", explore more songs by Caroline Grace (SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Caroline Grace (SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ek Bid Vir Jou" is credited to Caroline Grace (SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ek Bid Vir Jou" appears on "Eindelose Liefde" in 2017.

Visit the Caroline Grace (SA) artist page at /artist/caroline-grace-sa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.