Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ek Mis Jou Lyrics by Die Heuwels Fantasties

2021

2020

Elke dag raak net elke dag
Ek kan deur jou sien
Staar na die muur
Maar niks wys nie
Kaalvoet meisie op die rotse
Drink warm bier
Langs die koue Kaapse see
Maar niks wys nie
Jy was die een wat gesê het ons is verewig
Ek het gedink jy sal my mis as ek weg is
Ek het jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere
Ek ruik jou nogsteeds aan my klere
Ek mis jou as ek moeg is
As ek sleg voel
As ek opstaan
Ek mis jou
Ek mis jou as ek koud kry
As dit warm is
As ek wyn drink
Ek mis jou
Ek mis jou
Net een voet voor die ander een
Meer seer as die ander een
Ek dra myself deur al die donderweer
Een voet voor die ander een
Net een voet voor die ander een
Ek dra myself deur al die donderweer
Al die donderweer
Ek mis jou as ek wakker word in ‘n vreemde plek
Met niks rondom my nie
Nie vir myle nie
Ek mis jou as ek in die bad lê
Met voëltjies wat hartseer net buite die badkamer venster fluit
Ek mis jou as ek op die bank lê en wonder of jy na my instagram stories kyk
Jy was die een wat gesê het ons is verewig
Ek het gedink jy sou my mis as ek weg is
Jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere
Ek ruik jou aan my klere
Ek mis jou as ek moeg is
As ek sleg voel
As ek opstaan
Ek mis jou
Ek mis jou as ek koud kry
As dit warm is
As ek wyn drink
Ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou as ek moeg is
As ek sleg voel
As ek opstaan
Ek mis jou
As ek toustaan
As ek party
As ek ver ry
Ek mis jou as ek koud kry
As dit warm is
As ek wyn drink
Ek mis jou
Ek mis jou
Net een voet voor die ander een
Meer seer as die ander een
Ek dra myself deur al die donderweer
Een voet voor die ander een
Net een voet voor die ander een
Ek dra myself deur al die donderweer
Al die donderweer
Al die donderweer

About “Ek Mis Jou” by Die Heuwels Fantasties

Read the complete lyrics to "Ek Mis Jou" by Die Heuwels Fantasties from the album "2021" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Afrikaans, South Africa, Pop.

"Ek Mis Jou" is performed by Die Heuwels Fantasties. from the album "2021" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ek Mis Jou", explore more songs by Die Heuwels Fantasties using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Die Heuwels Fantasties · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ek Mis Jou" is credited to Die Heuwels Fantasties. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ek Mis Jou" appears on "2021" in 2020.

Visit the Die Heuwels Fantasties artist page at /artist/die-heuwels-fantasties for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.