Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Naweek Lyrics by Die Heuwels Fantasties

2021

2020

Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek
Backyards en telephone cards
Vin Coco en Sprite en
Armed guards
Los hom uit!
Hy’t te veel shrooms geëet
Los hom uit!
Hy’t nogal baie geëet
Kyk’ie moenie shrooms by die huis doen nie
Die beste trip is in die natuur
Okay, dis cool cool cool
Maar hoe sneak mens by ‘n Lifestyle Estate uit?
Sit jou drinks in die lug
Dinge ruk hand uit
Drinks op die vloer
Parow speel panfluit
Drinks in my mond
Nee fok, ouens chill uit
Parow het homself in die toilet toe gesluit
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek
Yo, dis great!
Kyk om as ek inkom
Wie worry hoe jy lyk?
Steek uit as ek inrol
Ignore die bure, bra die biere is yskoud
Die pay is in
Tyd vir 'n vrydag uitfok
My kop het net planne wat wil uitstort
‘n Paar doppe en n paar tjoppe sal my uitsort
Vanaand gaan ons jol tot die bar ons uitskop
So kom dans bietjie oppie liedjie saam met my rond
Want as ek weg is
Is dit hier wat ek mis
Dis hier waar ek finally voel ek kan rus
Hier tussen julle
Julle weet wie ek is
Want dis hier waar ek op my gelukkigste is
Hier is almal welkom kom sit om die vuur, tjom
Of ek hou jou plekkie lekker warm tot jy weer kom
Kom dryf oppie wysie en ons kyk wat die tyd doen
En as dit laat raak kan jy my huisie ook jou huis noem
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Whoa - o - ho
(Woah - o - ho)
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek
Whoa - o - ho
Hierdie liedjie gani oor jou nie
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek
Whoa - o - ho
Hierdie liedjie gani oor jou nie
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

About “Naweek” by Die Heuwels Fantasties

Read the complete lyrics to "Naweek" by Die Heuwels Fantasties from the album "2021" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Naweek" is performed by Die Heuwels Fantasties. from the album "2021" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Naweek", explore more songs by Die Heuwels Fantasties using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Die Heuwels Fantasties · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Naweek" is credited to Die Heuwels Fantasties. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Naweek" appears on "2021" in 2020.

Visit the Die Heuwels Fantasties artist page at /artist/die-heuwels-fantasties for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.