Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Ons Moet Leef Lyrics by Die Heuwels Fantasties

2021

0

Ek onthou Stellenbosch in die somer
Toe ons, ons klere in die Eersterivier verloor het
Ek onthou stukkies van die Mystic Boer
Voor Coetzenburg se liggies was ons op die dansvloer
Niks op skool geleer nie
Want niks het ooit gebeur nie
Sê my
Dink jy nog terug aan die aande?
Dink jy ooit terug aan die aande?
Want ons moet leef
Ons moet lewe
Ons moet leer
Om mekaar te vergewe
Ons moet leef
Ons moet lewe
Ons moet leer
Om mekaar te vergewe
En as die engele sing
Moet ons saam sing
En as die engele sing
Moet ons saam sing
Jy weet nooit wat jy het tot dit weg is nie
Ja, almal sê dit raak net beter
En beter en beter en beter
Soek jou terug in my lewe
Ek wil vry wees
As jy wil vry wees
Moet ons kan vergeet
Tweede kanse gee
Daar is net nog een ding wat ek wil weet
Sê my
Dink jy nog terug aan die aande?
Dink jy ooit terug aan die aande?
Want ons moet leef
Ons moet lewe
Ons moet leer
Om mekaar te vergewe
Ons moet leef
Ons moet lewe
Ons moet leer
Om mekaar te vergewe
En as die engele sing
Moet ons saam sing
En as die engele sing
Moet ons saam sing
Want ons moet leef
Ons moet lewe
Ons moet leer
Om mekaar te vergewe
Ons moet leef
Ons moet lewe
Ons moet leer
Om mekaar te vergewe
Dink jy nog terug aan die aande?
Dink jy ooit terug aan die aande?
En as die engele sing
Moet ons saam sing
En as die engele sing
Moet ons saam sing

About “Ons Moet Leef” by Die Heuwels Fantasties

Read the complete lyrics to "Ons Moet Leef" by Die Heuwels Fantasties from the album "2021". On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Pop.

"Ons Moet Leef" is performed by Die Heuwels Fantasties. from the album "2021" This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Ons Moet Leef", explore more songs by Die Heuwels Fantasties using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Die Heuwels Fantasties · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Ons Moet Leef" is credited to Die Heuwels Fantasties. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Ons Moet Leef" appears on "2021".

Visit the Die Heuwels Fantasties artist page at /artist/die-heuwels-fantasties for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.