Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Plekkie in Die Son Lyrics by Die Heuwels Fantasties

2021

2020

Doodgedruk
Soos ‘n middernag-sigaret
Halfpad klaar
Halfpad in die bed
So half
So half
Sal ons net kan verdwyn?
Als los by die huis?
Als wat ons het
Net los in die huis
En daai plekkie in die son...
Ons plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
So halfpad tussen die boesem en die graf
So half opgewonde
Half sit die masjiene af
So half ek is lus om iets te doen
Maar ek weet nie wat nie
Ek pas nie in die gat in jou hart nie
Baby, trap op ‘n banana-skil en gly met my
Ons kan val tot by ‘n plekkie
Lekker ver, lekker wyd
Weg van als net om te lewe
Sodat jy jou eie graf kies
Hier anderkant die heuwels
Girl, Ek sê jou
Dis fantasties, my skapie
Kies die pad
Want kyk na voor lê die poort
Ek wil
My lewe langs jou
Daar na beter toe spoor
Hallo
Ek is lief vir jou
Daais wat ek weet jy wil hoor
Wil jou bederf met dit
My tyd tussen geboorte en dood
Yeah
Woeste wêreld
Ek wil met jou in dit leef
Baggage van verlede sit daai dinge neer
‘n Ou wond wat oopgekrap is
Ons begin dit weer
Maak asof ons wie weet met appearance
Kom ons disappear
Laaste puzzle van die piece
Laat ons die gat vat, Baby
Ja, chase!
Want dis oor jou wat ek nog mal is, Baby
Ja chase!
Kom ons gaan waar ons nog nooit gegaan het, meisie
Ja chase!
Kom ons vat dit vannie dal af, meisie
Ons plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
'n plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
Ons plekkie in die son kry
Vannie dal af, meisie
Daai plekkie in die son
’n plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
Ons sal ons plekkie in die son kry

About “Plekkie in Die Son” by Die Heuwels Fantasties

Read the complete lyrics to "Plekkie in Die Son" by Die Heuwels Fantasties from the album "2021" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under South Africa, Pop.

"Plekkie in Die Son" is performed by Die Heuwels Fantasties. from the album "2021" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Plekkie in Die Son", explore more songs by Die Heuwels Fantasties using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Die Heuwels Fantasties · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Plekkie in Die Son" is credited to Die Heuwels Fantasties. Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Plekkie in Die Son" appears on "2021" in 2020.

Visit the Die Heuwels Fantasties artist page at /artist/die-heuwels-fantasties for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.