Lyrks
Lyrks
Lyrks
Cover Art

Lewe Soos ’n Laanie Lyrics by Biggy(SA)

Jong Grotes

2020

[Intro]
Ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
En ek wil ok lewe soos ‘n laanie
(Making lekka money, spend it like it's funny)
Want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
(Stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie
[Vers 1]
Ek soek ‘n huis by die see al staan hy dol fokken leeg
Ek soek ‘n kar in die driveway wat nie rerig beweeg
Ek soek sushi en kreef ek soek my glas nooit leeg
Ek soek klere en skoene vir elke dag van die week
Ek soek goud om my nek ek soek goud in my bek
Ek soek security as iemand net stop by my hek
Ek soek ‘n pool op my dak ek soek geld in my sak
Sodat ek kan koop wat ook al ek wil straight van die rak
Ek soek party’s elke naweek in my tuin
Net ek en my girl wat net sip aan champagne
Ek soek om elke hoek ‘n fokken great dane
Ek soek een van daai kaggels met die permanent flame
Ek soek ‘n cellar met die beste fokken wyn
Ek soek goue watches gepak op my kas in ‘n ry
Ek soek diamonds en ruby’s op my chain
Ek soek hoë mure sodat ek kan lewe in geheim
[Koor]
Ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Making lekke money spend it like it’s funny
Want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie
En ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Making lekke money spend it like it’s funny
Want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie
[Vers 2]
Ek soek ‘n huis in die berg met ‘n kanon op my dak
Ek soek ‘n sniper wat 24/7 bo op dit sat
Ek soek ‘n kar en ‘n trok, ‘n bus en ‘n van
Ek soek ‘n plaas in my jard ‘n aap giraffe en ‘n perd
Ek soek ‘n palys vir my ma en ‘n huis vir my pa
Ek soek elke dag party’s but niemand verjaar
Ek soek grills in my naam en ‘n mill in my naat
Die mense sê my style is siek ek need 'n pill in my naam
Ek soek een in elke strain in my tuin
Sodat ek en my brasse lekka elke dag meditate
Ek soek daai cellar met die beste fokken wyn
En ‘n lekke lewe waar ons celebrate en entertain
Ek soek ‘n taxi met bass ek soek ‘n space op ‘n space
Ek soek ‘n dame wat my kan wys wat ha naam is en gooi
Ek soek my naam op beskuit, caviar op my plate
Ja ek wil ok soos ‘n laanie uitsteek in die tyd
GBoy en Big in die tyd julle word ge-eliminate
Hulle sê soos illuminati because ons maak hulle wys
Ek soek Bacardie met ys, trans parties vi days
Ek soek ‘n bar in my huis soos ‘n laanie gewys
[Koor]
Ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Making lekke money spend it like it’s funny
Want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie
En ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Making lekke money spend it like it’s funny
Want ek wil ok lewe soos ‘n laanie
Stress is neti da nie nee ons kan nie kla nie
Credits

About “Lewe Soos ’n Laanie” by Biggy(SA)

Read the complete lyrics to "Lewe Soos ’n Laanie" by Biggy(SA) from the album "Jong Grotes" in 2020. On Lyrks you can follow along with the full text, explore the artist's discography, and discover related songs. The track is often categorized under Rap, South Africa, Afrikaans.

"Lewe Soos ’n Laanie" is performed by Biggy(SA). from the album "Jong Grotes" in 2020 This page provides the full lyric text for fans who want to sing along, study the songwriting, or compare versions across releases. Lyrks organizes lyrics by artist and song slug so you can bookmark and share a stable URL. Music lyrics help listeners connect with emotion, narrative, and rhythm in a track. Whether you are learning English, researching a favorite chorus, or preparing for karaoke, having accurate line breaks and section labels (verse, chorus, bridge) makes the experience easier. We link to the official artist profile on Lyrks where available, including biography snippets, top songs, and chart placements when we have that data. If you enjoy "Lewe Soos ’n Laanie", explore more songs by Biggy(SA) using the links below. Chart and trending pages on Lyrks highlight what listeners are searching for this week. For copyright or correction requests, see our DMCA and contact pages.

View all songs and biography for Biggy(SA) · Trending lyrics · Billboard Hot 100

Frequently asked questions

"Lewe Soos ’n Laanie" is credited to Biggy(SA). Songwriting credits may include additional writers listed on the release; check the credits section on this page for linked collaborators.

"Lewe Soos ’n Laanie" appears on "Jong Grotes" in 2020.

Visit the Biggy(SA) artist page at /artist/biggysa for biography, popular tracks, and links to more lyric pages.